Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
Die glimlag op haar gesig verberg haar geheim

Die glimlag op haar gesig verberg haar geheim

January 26, 2010

sy het geweet ek gaan swig want met so n mooi gesig het sy n 30 jaar ROC gesigsorgkontrak aan my verkoop we keep our promises se sy en knik vir my nou 30 jaar later besef ek sy het gelieg die knik was net voor ek moes teken Liked it? Share it please …

She wants my muscle

She wants my muscle

January 26, 2010

Sy het gesê ek is hot toe flex ek my muscle all muscle but no brain drains my lust Liked it? Share it please …

Ek is lus om jou soutsmaak te proe

Ek is lus om jou soutsmaak te proe

January 26, 2010

jou bene styfskop jou ruklyf jou fluistertaal jou warm glymond te ontmoet in n mallemeule van genot Liked it? Share it please …

Die nagwind se koel kom kuier in ons longe

Die nagwind se koel kom kuier in ons longe

January 26, 2010

Die sterre flikker vir ons nachtmuziek spoel oor ons die sterre in die lug maalkolk om die maan ons spanlywe ontplof soos n vulkaan Liked it? Share it please …

Starende oe

Starende oe

January 26, 2010

met starende oe het sy daar gesit grysvuil vingers wat koorsagtig silwerskywe in die blinkmasjien se maag pomp die klik klak sê uitgemis die skywe word weer gepomp die dampe n rookskerm vir traan die rock band speel nie vanaand net die dodelike geklikklak soos n pistool wat gespan word die kruideniersgeld is opgespeel net …

Jy het my net gebruik,my warm gemaak

Jy het my net gebruik,my warm gemaak

January 26, 2010

my opgevryf my lusgemaak my oopgebreek my skandelik gevry my uitgeeet my opgevreet my geraamte agtergelaat Liked it? Share it please …

As jy maar ooit kan weet hoe jy my hartklop reel

As jy maar ooit kan weet hoe jy my hartklop reel

January 26, 2010

So naby hoe naby so naby dat net ek kan hoor die hamer in my borskas kan haar hart aan stukke slaan Liked it? Share it please …

My droe lippe smag na jou natsoen

My droe lippe smag na jou natsoen

January 26, 2010

Gee my asseblief net een druppel tongtippie sy vat die lip ice en ys haar lippe terwyl die moorson my uitdroog haar oe is doodkoud die einde van die spel sê sy en keer die bottel lemoenstroop oor haar kop om drink drink soveel as jy kan lek lek totdat jy nie meer kan kom …

Sy is ge label en ingepak

Sy is ge label en ingepak

January 25, 2010

Labels sien mens oral op die mou ,die sak,die gat die gulp, die kraag net daar by die vraag die draer verkondig wetend en onwetend,versugtinge Hy dra n :Jockey,dit vertel , hou die leisels vas Truworths Man,dit vertel , klere mof Triumph, het dit gekry Playtex, speelvrou Tietiesbaai , die manne loop wydoog Gatvol, is …

Hy sing al jare lank die lied van die liefde

Hy sing al jare lank die lied van die liefde

January 25, 2010

Die meisies dans voor hom swaai die lywe hy slaan die kitaar hulle ruk en skud hy wil mal word hy kon laasjaar nie n pyl inkry nie hy is uiters gefrustreerd hy gryp sy spies en hardloop die toekoms in hy het sy prooi gesien dans en lyf swaai ek is op pad sê …

sy sit en broei

sy sit en broei

January 25, 2010

sy het geen keuse sy moet die 12 eiers warm hou binnekort sal sy kloek met 12 donsies om haar nog n temp job voltooi vir rainbow chickens in Suid Afrika is werk maar skaars Liked it? Share it please …

Jy absorbeer alles soos n spons

Jy absorbeer alles soos n spons

January 25, 2010

daar is niks om terug te bons gaan voort en produseer vir meer en meer van jou soort Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2026 Berg Gedigte