Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
2412…In hierdie wêreld

2412…In hierdie wêreld

August 4, 2009

Is daar wêrelde van swaarkry van haat van afguns van liefde van vergewing van voorspoed van vreugde van vriendskap wat so kosbaar is dit gee verstaan dit ontvang menseliefde dit gee bemoediging dit is dierbaar dit bemoedig dit waardeer dit vra nie dit verwag nie dit ervaar die vryheid die waarde van ware vriendskap van …

2415…Werelde binne hierdie wêreld

2415…Werelde binne hierdie wêreld

August 4, 2009

Min mense besef dat binne hierdie wêreld kan jy wêrelde skep jou huiswêreld saans as jy by die huis kom dan trek jy die wêreld gordyne toe jou kinders omsingel jou eien jou toe jou vrou kyk glimlaggend toe haar beurt kom later jou liefdeswereld jy stap jou huis binne jou lief omarm jou jou …

2414…Gogga

2414…Gogga

August 4, 2009

toe ek nog klein was het ek groot geskrik my pa het gesê dit is ‘n gogga maar waarom dan noem ek jou my gogga Liked it? Share it please …

2413…Die feetjies gaan nie

2413…Die feetjies gaan nie

August 4, 2009

vanaand na my kyk nie want jy het my hare deurmekaar gekrap en rooi soentjies op my voorkop geplak Liked it? Share it please …

2411…Die strooipop huil

2411…Die strooipop huil

August 4, 2009

sy moet heeldag in die son staan terwyl die voels haar terg hulle weet nou al dat sy net hang haar strooi arms hang nutteloos aan haar sy die vinke kom en steel haar strooi leeg gepluk hang sy daar leweloos en nutteloos Liked it? Share it please …

2410…Die versie en die lastige bul

2410…Die versie en die lastige bul

August 4, 2009

sy was nou al mooi gatvol vir die lastige ou bul en daag hom toe uit vir ‘n stiergeveg in die arena het die versie keer op keer sy horings ontwyk sy swaai die rooi lappie hierdie kant en daardie kant toe die ou bul sien net rooi en storm elke keer roekeloos snotneus en …

2409…Afrikaans…Afrakaans…Afriekaans

2409…Afrikaans…Afrakaans…Afriekaans

August 3, 2009

Maak nie saak hoe jy dit spel nie jou digtersvryheid laat jou toe die eerste geluid wat ons hoor ons baba is die mooiste in die wêreld dit word gesê in afrikaans sy begin toe mamma en pappa sy hoort by ons ! Afrikaans ons moedertaal ons eerste woorde taal die mooiste woorde ontsnap ons …

2404…As jou kers so laag brand

2404…As jou kers so laag brand

August 3, 2009

dat dit nie meer gesnuif kan word het jy min tyd oor jou flou flikker lig is van geen waarde Liked it? Share it please …

2402…Die resiesperd

2402…Die resiesperd

August 3, 2009

al is hy ‘n ou perd, nou vry om te vlug dink hy terug aan die july jare die staldeure staan nou oop jammer ek is nie meer jou skim perd nie Liked it? Share it please …

2403…Die naald

2403…Die naald

August 3, 2009

glinster in die kerslig drie druppels spoeg deurboor die gebulte aar dit is my eerste keer Liked it? Share it please …

2405…Die loslappie kroeg

2405…Die loslappie kroeg

August 3, 2009

die manne kuier die meisies wikkel en wys dit is payday en die note vlieg die meisies gryp wild en score ‘n 100 rand hier en daar die ou wat hoogdronk was het ‘n loslappie gekoop styf om die nek was dit geknoop ons weet nie hoe, hy by die huis ontvang is nie Liked …

2408…U is die rede

2408…U is die rede

August 2, 2009

Waarom ek lewe U is die rede waarom ek kan liefhê waarom ek kan lewe waarom ek vir ewig kan lewe Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2026 Berg Gedigte