Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
2407…Noudat jy terug is

2407…Noudat jy terug is

August 2, 2009

Kan ek jou hartkamers herrangskik sodat almal wat gaan probeer hopeloos sal verdwaal Liked it? Share it please …

2401…Die doodskleed het nie sakke nie

2401…Die doodskleed het nie sakke nie

August 1, 2009

Die ryk man lê op sy sterfbed n miljoen rand se R5 stukke op sy bors opgestapel die wat afgly probeer hy wanhopig optel die duiwel glimlag en sê ek wil net jou siel hê Liked it? Share it please …

2399…Gou getrou

2399…Gou getrou

July 31, 2009

Nou met ‘n baba aan die mou is jy nie meer getrou Liked it? Share it please …

2398…Van blom tot blom

2398…Van blom tot blom

July 31, 2009

Hy was ‘n rep het van customer tot customer geswerwe hy het van blom tot blom geswerwe sy stuifmeel was gemix hy het verbaster van blom tot blom Liked it? Share it please …

2397…Swart hart

2397…Swart hart

July 31, 2009

Hy het nie ‘n kans gehad nie met ‘n swart hart is hy gebore die duiwel was sy pa Liked it? Share it please …

2396…Jy het weer jou sterre pajamas

2396…Jy het weer jou sterre pajamas

July 31, 2009

aan vanaand dit is sterre tel vanaand die een knipoog die ander skitter maar ek hou die meeste daarvan as die sterre saamsmelt Liked it? Share it please …

2395…Mag ‘n honderd penne

2395…Mag ‘n honderd penne

July 31, 2009

rolbal penne vilt punt penne rooi penne groen penne blou penne swart penne pienk penne silwer penne die roller penne gly oor die blad ‘n digkind gebore elke uur die bloupen ‘n kind word swaar gebaar ‘n rooipen ‘n gevaarlike halfuur maar die gel pen glibber gly ‘n embrio ‘n digkind elke kwart uur Liked …

2394…In ‘n warm bad

2394…In ‘n warm bad

July 30, 2009

dink jy nog al sy kak smelt seepsag die warm water klots teen jou wang die seepskuim ruik voer jou mee maar in die glad gly jy af in die bad jy snuif die water en al die kaka op en spring in die yskoue stort Liked it? Share it please …

2393…Woorde skat

2393…Woorde skat

July 30, 2009

ons elkeen het ‘n woordeskat of dit nou ‘n skat van woorde is sal niemand weet nie want jy bly nie lank genoeg nie ‘n waardeskat is wat jy erf van moederskoot soos, dankie nooi, redelik, wanneer, vriendelik, ens woordeskat is wat jy langs die pad optel kaptein, kanon, drol, mishoop, uitvaagsel, moer, bliksem, donner …

2390…Ons is nie grys mense nie

2390…Ons is nie grys mense nie

July 30, 2009

ons sê wat ons moet ons doen wat ons moet hoe gaan die ou liedjie? “do what you do do well boy do what you do do quick give your love and all of your heart and do what you do do quick” Liked it? Share it please …

2392…Soetkyse en woordreise

2392…Soetkyse en woordreise

July 30, 2009

ek is nou net mooi gatvol vir al die getjank die trane hou nie op nie die mooiste woorde het ek al gebruik ek gryp 100 A4 velle en fokof die wildernis in na honderd gedigte kom ek terug na 24 uur is ek terug Liked it? Share it please …

2389…Jou Ja is jou Ja

2389…Jou Ja is jou Ja

July 30, 2009

Jou Nee is jou Nee dit het ons aan mekaar belowe jy het nee, gesê toe het ek ja, gesê dit was 40 jaar gelede gewees jou ja is jou ja jou nee is jou nee Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2026 Berg Gedigte