Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
2400…No bullshit-No shit

2400…No bullshit-No shit

July 29, 2009

Ons maak asof ons nie ons is nie ek is nie ek ek probeer so vertel maar die woorde mix die sinne mix hy weet ek bullshit ek praat shit daarom het ek so baie shit Liked it? Share it please …

2391…Money makes you funny

2391…Money makes you funny

July 29, 2009

Vir soveel jare was jy n baie nice ou maar toe het ek jou gehelp maar nou die fancy kar maar nou die groot huis jy is nie meer dieselfde nie money has made you funny now i know why you smiled Liked it? Share it please …

2388…Dis nie ek wat jou oor so gebyt het nie!

2388…Dis nie ek wat jou oor so gebyt het nie!

July 29, 2009

SĂȘ die ou se meisie ek het nie Zig Zag tanne nie Liked it? Share it please …

2386…1000 Jean Patou

2386…1000 Jean Patou

July 29, 2009

gee dit gebruik dit ruik dit en 1000 keer sal jy score Liked it? Share it please …

2385…Die hartseer kitaar

2385…Die hartseer kitaar

July 29, 2009

die ou met die kuif het sy hartseer kitaar gebliksem van jailhouse rock tot love me tender die ander ou het sy kitaar gestreel van ossewa ek wil jou vra tot in tahiti verre land die ander een tokkel van die trein na Pretoria tot daar kom die wa die met die kraakstem sing van …

2384…Maanmeisie is terug

2384…Maanmeisie is terug

July 29, 2009

lank kon ek net jou donkerkant sien met ‘n skynsel lig die mense het al gedink dat jy donkermaan sal bly tydsaam het die lig deurgedring en het jy weer begin skyn die flikker hoop skyn in jou oog Liked it? Share it please …

2383…Zip…

2383…Zip…

July 28, 2009

Hy het gedink sy is maklik want sy lag maklik voordat hy kon zip toe Zip sy Liked it? Share it please …

2382… Lee woorde het nie waarde nie

2382… Lee woorde het nie waarde nie

July 28, 2009

‘n lee beursie kan nie koop nie ‘n koue bed word nie gou warm nie as jy nie pitte het nie kan jy rustig slaap niemand kan van jou steel nie Liked it? Share it please …

2381…As die dag maar donker gebly het

2381…As die dag maar donker gebly het

July 28, 2009

dan was ek vandag nie hier nie al die swaar wat jy gekry het al die swaar wat die kinders gekry het sou nie gewees het nie as die dag maar donker gebly het Liked it? Share it please …

2380…Jy het my vasgeketting

2380…Jy het my vasgeketting

July 27, 2009

Ek het die deur van die kou oopgebreek en ontsnap om my vreugdelied te sing Liked it? Share it please …

2377…Katel reis

2377…Katel reis

July 27, 2009

op die hemelbed lê ons ek beweeg die bed kraak sy beweeg die bed piep ek beweeg die bed weifel die matras is vol gate ek kan nie op ‘n pothole pad vry nie Liked it? Share it please …

2376..Dae van gister

2376..Dae van gister

July 27, 2009

toe my hart nog vinnig geklop het maar die vele minnaars het my hart verweer as jy wil hoor moet jy vinnig wees my hart klop nog net een uur Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2026 Berg Gedigte