Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
2375…Begrafnis

2375…Begrafnis

July 27, 2009

Ek kan nie hartseer wees nie ek staan hier langs die oop graf ‘n hand vol vergeet-my-nietjies plof op die kis neer ek begrawe my hart vir eens en vir altyd ek huil nie eens nie Liked it? Share it please …

2374…Im forever blowing bubbles..

2374…Im forever blowing bubbles..

July 26, 2009

Pretty bubbles in the sky they fly so hi nearly reach the sky maar nou is ek groot en wil nog bubbles blaas toe kom jy en puncture almal jy praat van liefde jy voel my vir n sagte plekkie jou asem jaag ek vat my draad bubble blaser en sê iam forever blowing bubbles …

2373…Ek plant n blom

2373…Ek plant n blom

July 26, 2009

Op die pad waar niemand gaan vrolik en geel wag sy elke dag todat die bergklimmer daar naby rus sy versprei haar reuk tot by sy neus hy strompel nader haar reuk in sy neus hy het gevind Liked it? Share it please …

2372…Ek stap die lewe uit !

2372…Ek stap die lewe uit !

July 26, 2009

Want ek kan as ek wil hier is te veel kak om my ek het nie ander woorde nie dit is n woord vir net te veel ek kan dit nie meer hanteer nie Ek het my motor gestamp die kinders lag vir my my vrou skel gedurig die buurvrou kyk weg my bank is …

2372… My tierkat!

2372… My tierkat!

July 26, 2009

My linkeroor is verskeur my neus is gerip my voorkop n padkaart maar na waarheen daar was nie meer ruimte nie toe is jy skoonveld my tierkat ek sien jou elke dag Liked it? Share it please …

2371…Sea of heartbreak

2371…Sea of heartbreak

July 26, 2009

Dit is nou al jare lank dat ek roei teen die hartseer stroom wat verkeerde kamt toe vloei my boot is vasgevang in die stroom van trane moet ek roei moet ek bloei hoort ek hier hierdie see is moer groot! Liked it? Share it please …

2370…Deurskynend

2370…Deurskynend

July 26, 2009

Dit is duidelik dat jy my met jou lyf wil vang met jou deurskynende toppie dit word net deur winkelpoppe gedra ek skrik wakker ek staan in woollies se damesklere afdeling die winkelpop voor my het n deurskynende toppie aan Liked it? Share it please …

2369…Skemerpartytjie…

2369…Skemerpartytjie…

July 26, 2009

Ons moes voor skemer daar gewees het ek kan die hardlag hoor en die gunstons ruik die glasies was vol toe die liewe son sy kop laat sak toe klink die glasies eers dinge begin toe gebeur koos was lus vir annie annie was lus vir jannie jannie was lus vir koos se vrou die …

2368…Tydbom

2368…Tydbom

July 26, 2009

Jy spandeer nie genoeg tyd saam met my nie jy spandeer nie genoeg tyd saam met die kinders aan die huis in die tuin maar te veel tyd aan jou motor aan die heining tussen ons en die buurvrou saam met jou drinkerspelle om loslyf te lees jy werk te veel oortyd ek het jou …

2367…Kamma man

2367…Kamma man

July 26, 2009

Dit is die laaste keer dat ek jou toelaat ek hoop jy het reg besluit ek weet nie wat sy jou belowe het nie hoe sy jou dors gaan les maar my kamma man hier het jy nou lank genoeg gedrink die stywe borste van die nuwe koei se melk is nog nie getoets nie …

2366…Die jaarringe

2366…Die jaarringe

July 25, 2009

Om jou oë vertel soos die van n boom wat afgesaag is jy kan die droë jare sien jare van swaarkry die ring is dun die baie reën jare het breë ringe aan die stam hang die taai trane die boom huil vir jare as dit seergekry het maar met my gary player sneesie droog …

2365…Tydbom

2365…Tydbom

July 25, 2009

Ek het al soveel kere oor jou drinkery gepraat jy suip nou al jare jy het n maagsweer jy kry skeel hoofpyne jy bewe soos n riet jou oë is rooi jou dikderm is geknoop jy is n tydbom Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2026 Berg Gedigte