2363…Winskopie
Ek kry die pamflet op die gras maand einde specials ek stap tussen die rakke deur op johnson&johnson babapoeier spaar ek 50% ek vat 10 op vaseline spaar ek 60% ek vat sommer 12 pampers is 40% af nog n winskopie 15 pakke in my trollie happy event koop een kry een ek koop 8 …
2362…Die Chirurg neem wraak
Die ou wat sy vrou gesteel het lê nou hier voor hom op die operasietafel hy sien die vrees in die oë van die vasgestrepte man hy kyk af en sê onderbedeeld nogal nê maar n aantreklike gesig soos wat sy vrou gesê het die chirurg staan gereed skalpel in die hand soos n klaviermeester …
2361…Die sterre vertel alles
Vanuit die hemelruim vir miljoene jare al vertel hulle alles die leeu se :dink konserwatief maar moet nie n kans laat verbygaan nie maagd sê:moet nie jou neus in ander se sake steek nie, maar bly in beheer van jou emosies waterdraer se:moenie lui wees nie moet nie jouself ooreet nie bul sê:moenie te maklik …
2360…Nuus, Nuus vars Nuus!
Skree die koerantverkoper 8 ure gelede was daar n ketting botsing 20 motors uitgebrand 30 dood die joernaliste se kameras klik klik op die dooie gesigte die verwronge staal die verminkte gesigte die gebuigde ledemate hierdie fotos is vir private collections selfs die bloedbevlekte kameras word gekoop aan die wat siek is Liked it? Share …
2358…Jy beter n talk met God hê
Onthou jy nog toe jy oor die toilet gehang het en gesê het nooit weer nie toe jy op die kantoorpartytjie parfuum opgetel het hoe jou vrou daardie aand gehuil het onthou jy nog die motorongeluk jou vinger staan nou nog krom jy word elke dag herinner onthou jy nog die nag van die hijack …
2356…Gister het jy my nog liefgehad
Maar vandag praat jy nie met my nie hoe moet ek weet wat is verkeerd Liked it? Share it please …
2340…’n onskuldige embrio was jy
met sorg gebaar en versorg aan moedersbors is jy gesoog en toe die woes baba alleen loop foppie en doeke weggegooi en kleuter word toe meng jy met die rowwe outjies omdat hulle meer brood gehad het as jy jou pa en ma het geskei en jy het die dag gehad om te dwaal en …
2338…Hierdie somer
‘n seisoen van sonde lê voor ons hoeveel modelle wat paradeer gaan die volgende ses maande met hul bates verdien hoe minder die mense kyk hoe minder verdien hulle daar is ‘n oneindige stroom vir ‘n tyd trek hulle die aandag maar moet dan afgradeer na teasers na ceasers na rock paradise na airport men …