2354…Sag prewel sy
Op my skouer 2 ure lank sit ons al so styf teen mekaar waarom sit ons so styf teen mekaar is dit hormoon, nee anders was ons al inmekaar dit is n sielsbegeerte van elkeen van ons om van waarde te wees sy prewel sag Jy is my hartsbegeerte Liked it? Share it please …