Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
2342…Die spook van verantwoordelikheid

2342…Die spook van verantwoordelikheid

July 22, 2009

kom lê langs my in die nag en bespreek die take van gister dit wat reg was dit wat verkeerd was ek praat te veel wanneer ek slaap Liked it? Share it please …

2345…Fotokopie

2345…Fotokopie

July 22, 2009

Ons maak n fotokopie van vandag sodat ons gister en vandag nie sal vergeet nie en more en oremore sodat on sal onthou wat ons verkeerd gedoen het en dit nie weer sal doen nie Liked it? Share it please …

2341…Die beeldskone marmervrou

2341…Die beeldskone marmervrou

July 21, 2009

Sy was getrou aan haar man ten spyte van versoekings sy was die mooiste vrou in rome gewees die keiser het haar gereeld ontbied om vir hom te dans haar man was n generaal,in die weermag en was n lelike ou bliksem gewees hy was baie jaloers en het haar n paar maal per dag …

2340…Die kleuterhart

2340…Die kleuterhart

July 21, 2009

sy is baie stil vanoggend die ander kinders lag en praat met haar skertjie knip sy die rooi hartjie aan stukke sewe blokkkies sewe stukkies hart haar mamma het gisteraand vreeslik gehuil Liked it? Share it please …

2339…Die arms van die swendelaar

2339…Die arms van die swendelaar

July 21, 2009

onskuldig het sy ingeloop onskuldig is sy ingeloop met ‘n verleidelike glimlag en die beursie het hy haar oorreed om vir die ete te betaal hy het die eerste keer vir die sucker betaal sommer gou sit sy vasgevang die greep te sterk sy was in magteloosheid vasgevang terwyl hy geteer het maar toe lees …

2336…Om vergifnes te gee

2336…Om vergifnes te gee

July 20, 2009

Om dit te skenk aan jou medemens die by die werk wat jou skade gedoen het hy wat aanhou skel het my tot stilte gedwing gelukkig is die mens wat sy oortredinge bely maar hy wat sy hart verhard en nie vergewe nie sal die Vader julle oortredinge ook nie vergewe nie maar as julle …

2335…Tot in ewigheid

2335…Tot in ewigheid

July 20, 2009

ons leef nie lank om bymekaar te maak soos ‘n rot sy nes vul vul ons ons eie nesse met meubels, kruideniers en handdoeke vertoonkas, beeldjies en messegoed met kinders en klein kinders hulle prestasie en resitasies ons kan net so lank brêk ons tyd loop uit maar ons weet die ewigheid is ‘n werklikheid …

2334…Koop ‘n man

2334…Koop ‘n man

July 20, 2009

Het die advertensie gelui almal was nuuskierig en het kom kyk WOW hulle het in G-strings geloop meneer spiere was eerte die dames het ge-oe en ge-aa dit sien jy nie elke dag meneer medium het toe geloop goed gebou en goed gewys meneer meneer het dit toe gewys dit het die dames nog nie …

2333…Die gasvuur

2333…Die gasvuur

July 20, 2009

is vinnig en wild as jy dit aansteek warm dit op vurig is die tyd wanneer jy warm word maar wanneer jou hitte afgekakel word raak jy koud soos altyd Liked it? Share it please …

2332…Die wat gaan op reis

2332…Die wat gaan op reis

July 20, 2009

Pak jou tas versigtig ‘n lewensreis, se pak jou kosmandjie toebroodjies en warm koffie by die sesde boom stop ons die son laer oor die horison lag en skerts eet ons brekfis die kaal vrystaat vlaktes roep ons die skape blêr en die kalkoene koeloe ons is tuis op Gods werf ons span uit ontsnap …

2331…’n Nuttelose wese

2331…’n Nuttelose wese

July 20, 2009

jy teer op ander jy lig nie jou hand nie om die oes op die land in te bring jy gryp net die korrels wat nie aan jou behoort nie jy oes waar jy nie gesaai het nie jy staan op die rand van die land waar jy nie gesaai het nie Liked it? Share …

2330…Tussen die komkommers

2330…Tussen die komkommers

July 19, 2009

Het ek perskes geëet en lemoen pampoentjies gepluk ons het wortel wortel gespeel en komkommers geskil met ons joseph rodgers knipmesse die geel ryp spanspek het ons pit en al geëet dit was sorgvrye dae toe ons by die pruime kom was ons al dikgevreet toe stap ons uit die tuin van eden my pa …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2026 Berg Gedigte