2328…Swartbord van die lewe
Ons het elkeen een sorg dat daar genoeg kryt is anders sal jy nie weet wat in jou lewe aangaan ander mense skryf ook op jou bord! die ou wat baie geld maak skryf R met baie syfers daaragter hy is arm die meisie wat verlief is teken n blok pienk hartjies die meisie wat …
2327…Die woordwurm vreet papier
As ek met die alfabet speel dan raak die letters opgewonde en speel woordspeletjies en bou snaakse woorde en bou sagte woorde en bou liefdeswoorde en bou seer woorde woorde word snaakse sinne woorde word sag woorde woorde word liefdes sinne woorde word seer sinne woorde word eks jammer sinne maar ek het die mag …
2326…Kwaak kwaak kwaak
Kwaak die twee eende terwyl hulle kyk na die eier pas gelê hulle droom van eendeland waar hulle in die plaasdam swem met 12 eendjies agterna hulle droomword egter wreed onderbreek toe die boer sê ek het amper hierdie ene gemis Liked it? Share it please …
2324…Kom geniet my toebroodjie
Maar het probeer om ouma ellen se toebroodjie te maak botter en fyn gemmer 2.5ml suiker,15ml koffiebone een halwe eierwit 100ml graanvlokkie een blokkie catbury die kinders het so uitgesien na my poging ek kon nie verstaan waarom hulle toe nie honger was ek het net gedoen wat hulle op 2 bladsye gesê het ek …
2323…Jy het so n groot chip
Op jou skouer Simba Chips gaan jou uitkoop Liked it? Share it please …
2322…Kook en geniet
Toe ek die eerste keer kom kuier het toe gee die tannie vir my sjokelade-yskastert,grondboontjiebotterkoekies spesery yskaskoekies,dadelbolletjies en viskoekies pynappelbier,visfrikkadelletjies appelkoostertjies en wortelkoek. ek het maar gevreet!want die meisie was mooi toe vra die my of ek lekker geëet het ! voordat ek kon antwoord sê sy volgende keer moet jy my skaapkop en hoenderpootjies …
2321…Liefdemakery van die gode
n mens kan dit aanvoel wanneer die nat wind waai die reuk van drank kom aangesweef die wit wolke warrel deurmekaar en styg dan op soos n ysberg die donker traanwolke kom bymekaar die geveg om haar hand vind plaas agter die digte wolkkombers ons hoor die donder en sien die bliksem ons kyk verwonderd …
2316…n vrou met silwer hare
Is goud werd silwer hare kom eers met die goue jare Liked it? Share it please …