Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
2315…Binne my woed n storm

2315…Binne my woed n storm

July 17, 2009

So fel dat niemand wat praat van liefde naby my moet kom nie Liked it? Share it please …

2313…Vrou in die kou

2313…Vrou in die kou

July 17, 2009

Ek het jou gesê ontsnap word n vrye voël dan kan ons vry wanneer ons wil Liked it? Share it please …

2314…Jou silwer wêreld

2314…Jou silwer wêreld

July 17, 2009

Kan goud word as jy goud werd is vir jou maat Liked it? Share it please …

2320…Die pen van die lewe

2320…Die pen van die lewe

July 17, 2009

Skryf op ons gesigte die liefde die leed die hoop,die wanhoop en sit dan nog sy hantekening daarby ek gaan vir my n permanente smile tattoo laat opsit Liked it? Share it please …

2318…Die hoenderhaan

2318…Die hoenderhaan

July 16, 2009

omdat hy n haan is het hulle hom in diens geneem daar was baie henne gewees hulle moes n eier per dag lê maar wragtagn haan kan net soveel per dag verduur 600 kuikens per maand Liked it? Share it please …

2312…n Silwer lag

2312…n Silwer lag

July 16, 2009

Lank gelede toe jy swart hare en n silwer lag gehad het het jy my hart gesteel nou na 40 jare het jy silwer hare en n effe kraak lag maar jou klok lui nog silwer in my hart Liked it? Share it please …

2317…Liewe heksie

2317…Liewe heksie

July 16, 2009

Ek ken jou van kleintyd al af met jou snaakspraat stemmetjie ek ken ook vir blommie ek hoop jy bring haar saam ons kan lekker saamlag dis die lewe matewis kan ook iets saam sê Liewe Heksie Welkom op Woes! Liked it? Share it please …

2310…Dae van gister

2310…Dae van gister

July 16, 2009

Ek onthou nog goed toe my ma se borste my lewe was ek onthou nog goed toe my warm nuke en my foppie my lewe was ek onthou nog goed hoe ek my eerste treë in die nat sement verewig het my eerste plastic scooter my eerste driewiel straataf het ek gewiel en my bek …

2309…Rookringe

2309…Rookringe

July 16, 2009

As jy moer verveeld is en niks beter het om te doen nie dan blaas jy rookringetjies Liked it? Share it please …

2306…Ek voel soos die golwe

2306…Ek voel soos die golwe

July 16, 2009

van ver af word ek gelok ek rol meedoenloos op pad strand toe ek het nie beheer en word saamgesleur op die rotse word ek stukkend gebliksem om dan skuimbek op die strand uitgespoeg te word Liked it? Share it please …

2308…Hy het traanloos

2308…Hy het traanloos

July 16, 2009

daar gestaan toe hy haar vertel dat daar ‘n ander een is maar wat van ons baba het sy gevra hy het traanloos daar gestaan omgedraai en geloop Liked it? Share it please …

2307…Het jy geweet

2307…Het jy geweet

July 16, 2009

dat ‘n mens ‘n gewete het wat stil is as jy goed doen maar met jou sal praat as jy verkeerd doen maar as jy niks hoor het jy nie ‘n gewete Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2026 Berg Gedigte