Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
2304…Kan jy liefde gee

2304…Kan jy liefde gee

July 16, 2009

hoeveel vroue gee onvoorwaardelik liefde aan een wat dit nie werd is nie maar kom dit te laat agter los die hond dit is nog nie te laat nie (daar is verskillende soorte honde) Liked it? Share it please …

2305…Die telraam…se 365 krale

2305…Die telraam…se 365 krale

July 15, 2009

Daar is 365 krale op elke jaardraad ons kan vorentoe skuif maar nie terug nie dink goed voordat jy gaan skuif voordat jy gaan doen ons skuif die tyd verby want ons wil volgende week ..nou hê volgende week kom my meisie roekeloos skuif ek die krale sy gaan net n week bly traag skuif …

2303…n paar honne kan spog

2303…n paar honne kan spog

July 15, 2009

Met hulle rooi spca collars n paar honne het nou n kans net omdat iemand nie n paar bottels rooiwyn gekoop het nie n paar note het hoop gegee het onvoorwaardelik liefde gegee Liked it? Share it please …

2300…Sjokolade steel

2300…Sjokolade steel

July 15, 2009

Dit is lekker om te deel om sjokolade te deel mens is nie dikbek as jy sjokolade deel onder elke blokkie staan iets geskrywe liefde, lag, pyn, hartseer, vreugde, sooibrand, kilogram, bedrieg, hemel, begeerte en vele meer blokkie vir blokkie eet ons ons deel die vreugde, pyn, die lag maar as ons alleen eet kry …

2301…Skemerkelkie

2301…Skemerkelkie

July 15, 2009

Teen skemer het hulle die vuur aangesteek die kelkies het vrylik die rondtes gedoen elke man het sy kasteel hoe meer die bier vloei hoe groter word die kasteel om die vuur word geha-ha-ha-ha die brandewyn sak vinnig en die riesling dose word uitgehaal tot vroegoggend ha-ha-ha hulle nog môreoggend weet hulle nie waaroor hulle …

2302…Ons leef in die tyd van die lyf

2302…Ons leef in die tyd van die lyf

July 15, 2009

Vroue en jong meisies word verlyf dit verkoop motors dit verkoop klere dit verkoop parfuum dit verkoop tydskrifte die vroue koop vrouetydskrifte met ‘n mooi vrou daarop die man koop ‘n tydskrif met ‘n seksie vrou daarop dit is syne, hy kan daarna kyk net wanneer hy wil hy wil so ‘n lyf hê hy …

2299…Gewond…maar lewe nog

2299…Gewond…maar lewe nog

July 14, 2009

My bloed stroom uit die wonde wat jy my gegee het dit het gesond geword maar…het merke gelaat al wat oorgebly het is net n merk n merk soos die swart briekstreep op die pad daar was amper n ongeluk gelukkig kan jy verder ry Liked it? Share it please …

2298…Woordplaveisel

2298…Woordplaveisel

July 14, 2009

met miljoen letters pak ek lustig woordplaveisel in my tuin wanneer ek die vrugte van my arbeid geniet skryf ek ‘n gedig elke tree ek mag nie omdraai anders skryf die satan slegs die pad vorentoe is waardevol Liked it? Share it please …

2896…Die maan is witgeskrik

2896…Die maan is witgeskrik

July 14, 2009

vroegnag het sy blosend orange op die horison verskyn die mense was weereens getref deur haar skoonheid sy het gekom om lig te gee elke donker nag die maan het alles gesien wat op die aarde gebeur soos ‘n verslaggeefster moes sy alles neerskryf dit was die koning se partytjie daar was ‘n moerse rave …

2894…Die aarde sterf

2894…Die aarde sterf

July 14, 2009

die nuttelose menselewens word al hoe meer vrek op ‘n hoop en fermenteer die aarde oorverhit en neem wraak die nuttelose mensewesens word al hoe meer Liked it? Share it please …

2895…Die ongenadige wind

2895…Die ongenadige wind

July 14, 2009

Hulpeloos klou ek aan die krans om lewe en dood soos ‘n brommer in sy nood oorkant sit die aasvoël en wag al vir 3 dae nog net twee dae sê hy en kwyl Liked it? Share it please …

2892…Windgat

2892…Windgat

July 14, 2009

Die suidoos ruk my pluk my die sandkorrels bons soos donshael teen my bene ek vlug huiswaarts storm na binne en maak die windgat toe Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2026 Berg Gedigte