2893…Gee vir hom n appel!
Sê Eva se ma en die slang sal jou nie meer pla nie. Liked it? Share it please …
2887…Ons vir jou
Die tragiese verlede van ‘n volk verslaan was die lyding die moeite werd gewees so pas weer verslaan vlug ons in verre land bak ons koeksisters en pannekoek maar die smaak is vreemd onder die grou lug net so vreemd soos die aksent ‘n volk word weer versprei God wat is U plan? Liked it? …
2888… Die berge was die blyplek van die gode
maar nie meer nie noudat God regeer in die ou tyd het die mense die berge gerespekteer die gode moet nie gesteur word nie die verbeeldingsvlugte van die mens was onbeperk Hades die god van die onderwereld het sy berg gehad Zeus die god van donder het oor die alpe regeer Venus die godin van …
2889…My aarde
jou grond is uitgeput jou lug is besoedel jou woude is afgekap daar is gate in jou osoonlaag die aarde pyn die aarde bloei die aarde sterf moet nie daardie miskruier dood trap nie moet nie daardie kewer spuit nie gee ‘n bietjie terug gee nog ‘n bietjie tyd alis dit tevergeefs Liked it? Share …
2890…Hy vee vrees van my voorkop af
Soos vele kere was ek sonder raad wat moet ek nou doen die krediteure wil my slag my vrou is kwaad my kinders jok my buurvrou koggel my kar is gestamp my baas like my nie my hond het my gebyt ek het geskree om redding al die jare het ek gebid God glimlag en …
2891…’n Vrou soek liefde
Sy sien haar skoonheid in die spieël die spieël van verleiding sy het goed geoefen sy is groener as ‘n blaar toe sy hom ontmoet sy ontvou soos herfsblare in die wind kaaltak staan sy daar haar begeertes verdamp sy is leeg in die herfskoue verloor sy wat hy begeer in die lente word die …
2285…n Bottel rooiwyn en die buurman se vrou
Ek was verbaas toe ek my buurman se vrou op die konferensie sien ons het langsmekaar gebly maar nie gepraat nie haar man was donderweer het sy gesê na die eerste glas cabernet het ons opgewonde gesels na die derde glas het ons sad stories vertel na die sesde glas het ons traanoog na mekaar …