Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
2281…Lank lank gelede

2281…Lank lank gelede

July 11, 2009

Baie lank gelde het die mense baie sondes gedoen hulle wou nie na God luister nie hulle wou nie die reëls van die lewe nakom nie hulle het ook nie geskrik nie toe Noag die ark genou het nie hulle het hom gespot maar hy het aangehou balke saag en spykers inkap hulle het ‘n …

2280…Mensheid

2280…Mensheid

July 10, 2009

nadat Adam sonde gepleeg het het hy ‘n wêreldburger geword hy het ‘n draai gemaak by Caesers en Teasers dit het hom nie geval nie hulle het hom ge-rob asook die teasers hoere hy het besef dat ware vroue iewers is hy kom toe op Eva af waar sy sonder petrol staan hy word toe …

2279…Laaste wens!

2279…Laaste wens!

July 10, 2009

na soveel jare blaas ek my laaste asem uit sovele het daarvoor gewag gretige hande word uitgestrek maar hulle het nie geweet ek was die voorsitter van, red die rooimier vereniging, nie raai wie het toe al die geld gekry Liked it? Share it please …

2278…Ek wonder

2278…Ek wonder

July 10, 2009

die lewensvlam brand nou laag jare gelede het die avontuur nog voorgelê ons mors ‘n jaar hier en daar ons is nog jonk die lewenspad lê voor die lewensreëls buig ons soos die wilgerlat maar ons Curriculum Vitae gaan almal lees en wonder Liked it? Share it please …

2277…Blits trou !

2277…Blits trou !

July 10, 2009

dit was ‘n moerse paartie sy viertrek het swartblink voor die huis gestaan sodat almal dit kon sien hulle almal het hom gesien sy lank kuif het hy kort kort reggepluk hier is ‘n meneer het die meisies gesê ‘n dronkword aand hy onthou nie mooi hy word wakker ring aan die vinger die judge …

2276…Die misterie rondom voortplanting

2276…Die misterie rondom voortplanting

July 10, 2009

‘n vrou is nie ‘n blom nie nie enige by met ‘n angel gaan haar bevrug nie maar die stuifmeel by gaan die blom bevrug die vrou gaan eers liefraak vir die eg een voordat sy haar vrouehuis oopsluit Liked it? Share it please …

2268…My kierie

2268…My kierie

July 9, 2009

my kierie my kruk vandag het ek jou nodig om voort te strompel ek het nooit verwag dat ek ‘n kruk nodig sou hê nie maar ek het gegly in die badkamer wys maar net hoe maklik jou lewe kan verander Jesus wees my stut Liked it? Share it please …

2255…Stop ek wil !

2255…Stop ek wil !

July 9, 2009

waar wil jy hê ek moet stop in die middel van ons eerste jaar toe ons eersteling gebore is toe ons die eerste huis gekoop het toe ons skuld gemaak het en die BMW gekoop het dis toe dat jy windgat geraak het en laat gekroeg het toe sê ek stop die bus ek wil …

2259…Die dier

2259…Die dier

July 9, 2009

wat net roof met jou kloue wat jy inslaan verorber jy jy kan nie lief nie waarom los jy nie sodat hulle vry kan wees om te lewe Liked it? Share it please …

2260…Sien jy my trane in die nag

2260…Sien jy my trane in die nag

July 9, 2009

jy kry dit reg om my te verwoes ek het jou vertrou maar jy het net my vrou gesien kwylend het jy gewag en my bespring ek was verskrik jy het weer gespring in ‘n hoekie het ek gekniel tot die ligdag kom jy was weg gevlug vir jou skandes dankie God die son skyn …

2270…In die noteland is ek koning

2270…In die noteland is ek koning

July 8, 2009

Sê die bliksem en gooi ‘n R10 noot niemand lig ‘n wenkbrou en gooi ‘n R20 noot amper genoeg vir ‘n brood en gooi ‘n R50 noot ‘n bottel klippies dis reg en gooi ‘n R100 noot vir ‘n tuinhulp vir saterdag en gooi ‘n R200 noot die hande strek en gooi 20 R200 note …

2272…Sê vir my

2272…Sê vir my

July 8, 2009

Waarom pla jy my amper elke aand het jy nie jou eie lêplek nie wat soek jy hier ek is nie jou soort dier gaan lê in jou hok waar jy met plesier saam met jou tewe lekkerkry Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2026 Berg Gedigte