Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
2271…My ooilam

2271…My ooilam

July 8, 2009

Daar is soveel ramme wat ritsig is wat sal probeer maar nie sal kwalifiseer my ooilam moenie dat die groen gras van hierdie seisoen jou mislei nie Liked it? Share it please …

2273…Op die renbaan van die lewe

2273…Op die renbaan van die lewe

July 8, 2009

Het ek nie eerste gekom nie want ek het nie gat gekruip nie ek het nie presentjies gegee nie ek het nie gekuier nie maar God was my Koning Jesus my Redder en jy my lief my maat Liked it? Share it please …

2275…Jy kleur die lewe in

2275…Jy kleur die lewe in

July 8, 2009

Jy kleur ‘n blom met ses blare in Jy kleur ‘n blom met 12 blare in Jy kleur ‘n blom met 24 blare in Jy kleur ‘n blom met 36 blare in Jy oorweldig my ek is eintlik die een wat blomme moet stuur Jy oorweldig my Liked it? Share it please …

2274…Eks nie n july perd nie

2274…Eks nie n july perd nie

July 7, 2009

Daarom het ek nie gewen nie die nommer op my gat was 19 gewees ek het 19 tiende gekom ek het goed gedoen daar was 300 perde gewees Liked it? Share it please …

2270…My fortuin

2270…My fortuin

July 7, 2009

Die gypsy vrou het gesê die lotto my hoop gevestig week na week ek hoop tevergeefs te veel mense dink soos jy sê sy Liked it? Share it please …

2257…Ek smeek

2257…Ek smeek

July 7, 2009

ek is ‘n skaam A4 net jy het die mag om my werd te maak my skoonheid lok jou uit om jou wyd te laat skryf dan wag ek benoud dat jy klaar moet skryf maar as jy skryf oor jou versugtinge jou hunkeringe dan vou ek oop vir jou jy kan skryf tot by …

2256…Ek slurp !

2256…Ek slurp !

July 7, 2009

toe die teenspoed my tref was ek diep in die kak my klipdrif vriende het iewers anders gaan drink ek bliksem die bottel in die hoek maar die reuk wat versprei wek die lus tussen die glas slurp ek die klip Liked it? Share it please …

2269…Ons het polaroids geneem

2269…Ons het polaroids geneem

July 6, 2009

Van Jesus dit geraam en verkoop sodat die mense Hom kan herken as hulle Hom sou sien elkeen wat koop het geglo dat dit Hy was Liked it? Share it please …

2258…Trane

2258…Trane

July 6, 2009

Trane wat niemand sien nie trane in my hart die seer wat seerder is as die seer van verwerp hy was alles vir my maar het my weggestoot my trane was nie ‘n saak my hartseer nie in tel nie maar jy wat my verwerp sal nie weer kan koester Liked it? Share it please …

2262…Ek stuur ‘n E-Pos

2262…Ek stuur ‘n E-Pos

July 6, 2009

Dit swerf in die kuber wereld ‘n jong meisie vang dit en draf dan ‘n jagter vang dit skop dit weg die visserman trek die lyn uit is trots op sy vangs hy het nie verniet gewag hy het ‘n hart gekry in plaas van ‘n vis Liked it? Share it please …

2263…Note land

2263…Note land

July 6, 2009

die klavier kap die note ding dong ding hard op die oor die fluit streel die siel en laat in beswyming die rock band crash en donder wakker siel en gees dit is te veel ek kyk na die golwe op die laptop screen die wilde noot punte verskeur die melodie Liked it? Share it …

2266…Jou hande was so warm

2266…Jou hande was so warm

July 6, 2009

maar jou hande is nou koud so vroeg in die more dit is nie net jou hande nie jou gesig  is so koud My God! sy is dood… Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2026 Berg Gedigte