Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
2265…Sif jou woorde

2265…Sif jou woorde

July 6, 2009

want dit wat rof was oorleef nie die eerste sif nie want dit wat grof was oorleef nie die tweede sif nie maar na die derde sif is die woord suiwer om te verkondig so suiwer dat jy kan hoor dat Jesus ons Redder is Liked it? Share it please …

2264…My harts taal

2264…My harts taal

July 6, 2009

Slegs jy kan my hartstaal verstaan daarom is jy my maat Liked it? Share it please …

500,000… BERG sê dankie!

500,000… BERG sê dankie!

July 5, 2009

Vir julle almal wat my gedigte lees ek glo daar was lagkos,wonder kos snaaks kos ,en sielekos gewees mag die volgende wat ek skryf van tydelike en ewigheidswaarde wees want waarna soek ons eintlik vra jouself, Die vraag! waar kom ware geluk vandaan ? Soos die gees my lei soos my wilde streek my heen …

2253…Michael Jackson jive vir oulaas

2253…Michael Jackson jive vir oulaas

July 5, 2009

Vat my hand skree die skare hande word uitgestrek na die koning van pop die poeierwit gesig met die rooilipmond bly uitdrukkingloos      hulle is aan sy voete    gillende meisie skeur hulle klere hy stap verby die kruis En sê vir Jesus EK is n koning EK is n god by die huis snuif …

2252…Bloedbesmeer

2252…Bloedbesmeer

July 4, 2009

Gaan die son onder dit was n harde dag op aarde gewees dankie tog vir die nag Liked it? Share it please …

2250…Saam kleur ons in

2250…Saam kleur ons in

July 4, 2009

Vandat jy die inkleurboeke vir ons dogter gekoop het het ons geleer om in te kleur kleur in ons lewens terug te bring Liked it? Share it please …

2251…Wil ontsnap

2251…Wil ontsnap

July 4, 2009

Ek word wakker my hande agtermy rug ek wurm op die vloer die ketting styfgetrek ek is dan nou eers? n maand getroud of kan dit n jaar wees? of 10 jaar? die kettings skaaf my Liked it? Share it please …

2235…Die wrede wêreld wag

2235…Die wrede wêreld wag

July 3, 2009

Ons almal? Doen seker welsynswerk op een of ander tyd.in ons lewens . die smart en hulpeloosheidvan ander laat ons nie koud nie . maar as n geval weer en weer opdaag, is ons sonder woorde en kan niks meer doen nie . Die een by die robot, het drie kinders,en vra geld,hy was onverantwoordelik, …

2249…Ek is woes gelukkig

2249…Ek is woes gelukkig

July 3, 2009

Wanneer ek n gedig geplaas het en die dis reg knoppie gedruk het ek trek n streep deur die gedig en skryf woes 3/ 7 /2009 Liked it? Share it please …

2246…Ek gooi die dice

2246…Ek gooi die dice

July 3, 2009

NEE die legkaart 1000 stukkies stukkies van my lewe wat ek moet pas hoe pas mens? so n krom lewe dat dit sin uitmaak net God aleen weet Liked it? Share it please …

2245…Die vlakte wolf

2245…Die vlakte wolf

July 3, 2009

Die uitgerekte huil van die vlakte wolf weergalm tot hier dit skep vrees in die maanlig skarrel hulle rond die ooitjie keer vir haar lammers die wolwe storm onverbiddelik ses ooitjies ween Liked it? Share it please …

2248…Ek stap verby

2248…Ek stap verby

July 3, 2009

Die plek waar ek jou ontmoet het die plek waar ons geeët het die plek waar ons gelag het ek stap verby ek stap weg sodat jy verder kan reis Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2026 Berg Gedigte