Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
2245…Teen die hemelruim skryf ek jou naam

2245…Teen die hemelruim skryf ek jou naam

July 1, 2009

Jy spoor my aan jy inspireer my jy laat my lag ek verskuif die hemelruim ek herrangskik die sterre ek gebruik die weegskaal ek gebruik die skerpioen ek gebruik die boogskutter om jou figuur teen die hemelruim te skryf daaronder pryk jou naam Liked it? Share it please …

2244…My God waarom keer U nie

2244…My God waarom keer U nie

July 1, 2009

Waarom stuur u die moeilikheid ek het in die skadu gestaan toe vat u my boom weg die fel son martel u het my gebede misgekyk maar ek wil en sal die berg wat u gegee het klim tot bo dan sal ek U koningkryk sien U kan dit nie wegsteek nie (opgedra aan die …

2243…Van jou wil ek net droom

2243…Van jou wil ek net droom

July 1, 2009

Jy lag in die lug jou lagkant jou blinkkant voor jou halfmaan glimlag wys jy vir my maar jou donkerkantmaan steek jy weg omdat jy altyd goed wil lyk Liked it? Share it please …

2241…Ek kyk in die glas

2241…Ek kyk in die glas

June 30, 2009

Rooiwyn jou oog weerkaats dof jou kleur verswelg in rooi jou traan drup bleek in die rooi jy veg ek kan sien die gesig van verdriet verlore dae ek ledig die glas van verdriet Liked it? Share it please …

2242…Trouble delight

2242…Trouble delight

June 30, 2009

Ek was delighted om haar te ontmoet sy was frolik soos n finkie en het aanmekaar gekwetter maar ek het nie geweet sy het n een bladsy cv nie Liked it? Share it please …

2236…Die duiwel lees die koerant

2236…Die duiwel lees die koerant

June 30, 2009

Elke oggend hy ken sy kinders in die koerant sien hy hulle reisplan hy lees van die moorde die ongelukke daarna lees hy die sterftes kolom een van sy kinders het dit nie gemaak nie maar hy lag en lag net en open sy arms welkom my kind jy is tuis !!! Liked it? Share …

2233…Angel in the morning

2233…Angel in the morning

June 30, 2009

that was nadat jy n duiweltjie was gisteraand Liked it? Share it please …

2230…Dankbaar

2230…Dankbaar

June 29, 2009

vir die kosbaarhede van vetroue en opregtheid die juweelwaarde van liefde en toewyding maar jy moet dit eers skenk om te kan ontvang Liked it? Share it please …

2229…Jackpot

2229…Jackpot

June 29, 2009

jy het nie geweet toe jy my ontmoet het ek is nie net ‘n koffiepot maar toe vind jy uit ek is jou jackpot die prys was jou vryheid Liked it? Share it please …

2228…Sappige storie

2228…Sappige storie

June 29, 2009

Sagte soentjies warm vashou drukkies Vurige soene vasvat vasdruk dit is alles tongdraai en lipvryf lekker Liked it? Share it please …

2226…Die meule van die lewe

2226…Die meule van die lewe

June 29, 2009

maal ons almal aan stukkies ons is hoenderkos maar as ons versigtig is glip ons as heel mielies deur om wortel te skiet in dieselfde vrugbare aarde maar as die meule ons gemaal het is ons kuikenkos Liked it? Share it please …

2223…Droom

2223…Droom

June 29, 2009

ek droom maar nie baie nie ek droom jou weg ek is vry Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2026 Berg Gedigte