2213…Selfportret
in die spieël vir jare al sien ek myself die hare dun die plooie is nou klowe die doek smeek ek vat die dun kwas die gelaat glad rimpelloos die glimlag terg die oë blink die mond vierkantig seksie ek hang myself in my binnekamer ek hou van myself ek is seksie Liked it? Share …
2216…Ek staan met my hart in my hand
bloeiend voor jou my lewensbloed plas op die grond asseblief my hart is amper leeg Liked it? Share it please …
2215…Vergrootglas
die eerste kuier was heel laf gewees ons het ge-chat en gelag toe ek weer ‘n date maak sê jy Ja na die 4de bier pluk sy haar vergootglas uit jou linkeroog is skeel daar is swartkoppies op jou neus jy het kopluise jou hare is al dun jou een voortand is gekraak ek het …