Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
2205…Begeerlyf

2205…Begeerlyf

June 26, 2009

Van standerd ses af het ek agter jou gesit gesien hoe jy ontpop van sproetjies tot sonstraal vir die matriekafskeid sê jy toe ja was dit net omdat jy in n mercedes wou ry ek onthou nog steeds hoe elegant het jy gelyk in jou groen enkelrok maar op die loslyf voorblad lyk jy so …

2203…Verwagtinge en begeertes

2203…Verwagtinge en begeertes

June 26, 2009

Stokstyf gevries hulle het gesê dit gaan n bliksemse koue winter wees Liked it? Share it please …

2202…Fris Chris

2202…Fris Chris

June 26, 2009

op jou plaas is jy baas maar ek nooi jou uit vir ‘n kettie skiet vir ‘n vlieg mis tref vir ‘n kleilat gooi vir ‘n bier party as jy huitoe strompel met ‘n barber en ‘n skilpad weet ek jy is jaloers op my geelvis en trout toe ons bergklim het ek uitgedraf jy …

2201…God gee my die dag

2201…God gee my die dag

June 26, 2009

want hier in die donkernag is ek bang ek twyfel want ek kan die lig nie sien nie die bang lê vlak in my gemoed die drogbeelde van droomland skarrel om my heen wanneer die witryp gras in die vroegoggend knars dan loer die moreson oor die horison dankie God die nag is verby Liked …

2200…Op die slagveld

2200…Op die slagveld

June 26, 2009

van die liefde is ons weerloos want die hormoon belaaide atmosfeer maak ons soekend soos ‘n hadida na ‘n wurm die hormoon parfuum kan ons nie weerstaan en ons maak gekke van onsself Liked it? Share it please …

2199…Hersirkuleer

2199…Hersirkuleer

June 26, 2009

Ek is jy is maar ons weet al die stront is uit ons albei gesif Liked it? Share it please …

2198…Die veelkleurige voël

2198…Die veelkleurige voël

June 26, 2009

die voël vlieg spog spog van tak tot tak dit is ‘n mooi voël dit is jammer ek moet hom skiet hy is ‘n vriendelike houtkapper net jammer hy kap al die bome af Liked it? Share it please …

2197…Die morester sien

2197…Die morester sien

June 25, 2009

al hierdie wilde dinge wat op aarde gebeur sy het ‘n wind gesluk en haar oë vir ‘n tyd toegemaak die sterrekundiges redeneer nou nog hoekom het die morester vir 30 sekondes gekleur Liked it? Share it please …

2196…Die morester vertel

2196…Die morester vertel

June 25, 2009

soos ‘n skindertannie vertel sy oor sy kan nie anders nie want sy sien te veel daarom moet sy vertel van die ou omie wat weer wou try 40 jaar gelede het JC le Roux haar gewillig gemaak die omie het haar vanaand JC gegee sy het gesê, ooeee, Sarel hoe draai my kop nou …

2195…Gisteraand vanoggend en vanaand…

2195…Gisteraand vanoggend en vanaand…

June 24, 2009

het ek haar gelief nou noem sy my my liefman en sy smile net nou weet ek nie … Liked it? Share it please …

2195…Dit is nou eers 6 uur,maar my lyf

2195…Dit is nou eers 6 uur,maar my lyf

June 24, 2009

voel al 11 uur dit is tyd om te gaan slaap maar ek wou mos met n 11 uur meisie afhaak nou kan ek nie byhou nie Liked it? Share it please …

2194…Nestle jy lêk so lekker..

2194…Nestle jy lêk so lekker..

June 24, 2009

Die soet lok my op my tong jou soetste smaak jou druppels slurp ek op net terwyl die lekkerste is en beskikbaar is bly jy nommer een maar cadbury loer al lankal vir my sy het al free samples tien keer aangebied maar my neseier jy bly bo Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2026 Berg Gedigte