Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
2193…Rug teen Rug lê ons

2193…Rug teen Rug lê ons

June 24, 2009

Sy:Die bliksem is weer laat waar het hy gestop Hy:Wat de fok het ek gedoen daar was n ongeluk Sy:Hy sê altyd daar was n ongeluk hy het seker saam met die kroeghoere gekuier Hy:Ek kom by die huis ,my gat af gewerk hulle het gister 10 afbetaal Sy:Ek dink hy gaan weer na parfuum …

2191…Niemand kom met n 10 uit tien sertifikaat nie

2191…Niemand kom met n 10 uit tien sertifikaat nie

June 24, 2009

Toe ek jou ontmoet het was jy mooi en gesond jy het my nie vertel van: jou nekwerwel,jou rugwerwel die probleem tussen jou nekwerwel en groottoon ek het jou nie vertel van my bleskop familiekwaal nie my hees gans stem nie van my dubbele hartklop nie maar ons het mekaar belowe maak nie saak nie …

2190…oogkontak

2190…oogkontak

June 24, 2009

Waarom maak jy nie oogkontak nie my ma het altyd gesê net n skelm kyk jou nie in die oë nie my ma het altyd gesê as jy iets leliks gedoen het dan kyk jy iemand nie in die oog nie maar ek sê nou vir jou jy het iewers kak drooggemaak daarom kyk jy …

2189…Moenie my speel nie

2189…Moenie my speel nie

June 23, 2009

ek is nie n klavier nie ek sal nie instem nie Liked it? Share it please …

2188…Op die tippie van my tong

2188…Op die tippie van my tong

June 23, 2009

Lê jou naam maar ek mag nie die klop van jou hart noem my naam oor en oor die klop van my hart noem jou naam oor en oor my hart galop klop vir klop ek is in die kantoor net langs jou Liked it? Share it please …

2186…Swerwerhart

2186…Swerwerhart

June 23, 2009

my kleinkindhart het maklik dae geklop my jongmenshart het gehyg en tande geslyp die jong meisies het ook skaam uitgelok my jongmanshart kon ek nie verstaan dit was honger, dorstig, belus, hoopvol, onlesbaar, vraatsugtig die dinge van die hart kan ek nie verstaan nie daarom het ek ‘n swerwershart Liked it? Share it please …

2185…Wanneer dit nag is

2185…Wanneer dit nag is

June 23, 2009

ontsnap my hart na alleen harte land op die eindelose gesoek na wie se klop ook so galop Liked it? Share it please …

2184…Koue hart en warm hart

2184…Koue hart en warm hart

June 23, 2009

as die koel herfs die blare warrel dan weet ek die koue winter mis oor die vlaktes dit is wanneer ek koue voete kry en nie aangaan waarmee ek begin het die koue dik bloed vermoei my hart die romantiek word verdryf maar wanneer eerste bloeisels die lente aankondig en die son weer hartwarm word …

2183…Vingertaal

2183…Vingertaal

June 23, 2009

in die donker speel ons ‘n spel jy hou van donkerspeel met my arms uitgestrek vind ek jou my vingerpunte reis oor jou lyf jy keer my nie want jy kan nie sien wat ek doen nie my vinger beweeg knoop vir knoop my vingers klavier oor jou lyf ek speel die note die suiwer …

2182…Skugter soos jou tong

2182…Skugter soos jou tong

June 23, 2009

jare gelede was ons jonk onder die bloekomboom het jy my gesoen met jou skugter tong het jy my wakker gemaak na 30 jaar is jy met jou skugter tong en sagte lippe nog by my Liked it? Share it please …

2187…O sherbert

2187…O sherbert

June 22, 2009

ek bêre jou onder my tong todat jy oopbars en my dwing om jou in te sluk Liked it? Share it please …

2179…Die katarsis meisie

2179…Die katarsis meisie

June 22, 2009

Sy is skaam en bly in die skadu ‘n meisie wys nie alles daar moet iets vir die verbeelding wees toe sy die eerste keer die bundel lees was sy rooi van skaamte en het toe dieper in die skadu ingeskuif sy het al gehoor wat gebeur met meisies wat strip Liked it? Share it …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2026 Berg Gedigte