Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
2180…Vatterig

2180…Vatterig

June 22, 2009

dit was die tiende aand dat hy kom kuier het die lente het begin ek het gedink hy is vol vuur die eerste keer het hy my skoen bewonder dit uitgetrek my naels geknip en toe gerooi daarna my voet masseer veelsydig, het ek gedink gou was hy by my knie ek sê vinnig my …

2178…Sy het n sexy mond

2178…Sy het n sexy mond

June 21, 2009

En n sexy lyf ook wanneer sy loop het die oë gerek sy het ook n groot mond gehad as sy jou linkeroor byt dan lek sy jou regteroor nat Liked it? Share it please …

2177…Die randrowers

2177…Die randrowers

June 21, 2009

Is nou nie op straat nie hulle is in don alfonso se casino met die meshand agter die rug staan hulle en wag die prooi kom ingestroom met blinkoog en cocktail hulle weet vanaand gaan iets gebeur die blinkes sing vanaand so vrolik die regter hand flirt met hulle tergend speel die blinkes met hulle …

2176…Gee my net vir vadersdag

2176…Gee my net vir vadersdag

June 21, 2009

n trok vol letters sodat ek kan skryf wat ek nie altyd gesê het nie sal ek nou skryf ek is jammer my kind ek is lief vir jou ek sal pa wees vir jou toe jou jongmeise hart seer was moes ek gesê het kom lê jou kop op my skouer en snik jou …

2175…Sirene….

2175…Sirene….

June 20, 2009

Die wit ambulans vleg deur die verkeer gebreekte liggame gesnyde ledemates verstarde oë versplinterde bene ons bid dat hulle nie moet sterf bid ambulansman bid die bebloede klere word uitgewerp hulle was die bloed van die dooies af dankie ambulansman Liked it? Share it please …

2174…Die rëenboog na…

2174…Die rëenboog na…

June 20, 2009

die storms in ons gemoed die storms in ons verhoudings die storms in ons gemoed laat ons bedremelend staan soos natgereënde hoenders die reuk van nat vere meng met die vars bries die belofte van die reënboog ? gaan blowdry jou hare gaan rooi jou lippe gaan sit dune parfuum aan die Lewe wag Liked …

2173…Ek is werklik hier

2173…Ek is werklik hier

June 20, 2009

Sê sy terwyl sy in my oë kyk ek is werklik lief vir jou jy hoef nie verder te kyk nie Liked it? Share it please …

2171…Jou slaaptaal

2171…Jou slaaptaal

June 20, 2009

Verstaan ek nie maar die kleuter liedjies klink alte mooi maar as jy begin pop speel en inkleur dan gaan slaap ek in die kinderkamer Liked it? Share it please …

2164…Jou lig het oor my pad geskyn

2164…Jou lig het oor my pad geskyn

June 20, 2009

Of dit nou nag was of dag was ek het jou aandag getrek met my boxter jy het gedim jy het gebright ek het jou rooi gatligte tot by jou flat gevolg lekker wyn gedrink toe verdof jou rooilig jy flikker links slaapkamer toe dis net daar waar ek my briekligte aansit ek ken hierdie …

2167…Die honger binne

2167…Die honger binne

June 20, 2009

Sal vir altyd daar wees as jy nie kan sê my vriend,my minnaar my versorger,my lief dan sal jy honger ly en onvervuld bly Liked it? Share it please …

2169…Jy het nou n nuwe lief

2169…Jy het nou n nuwe lief

June 20, 2009

wat vir jou die maan gaan wys wat saam met jou die sterre gaan tel wat saam met jou in die reën gaan dans wat saam met jou kaggelsjerrie gaan drink maar kan hy vir jou die horison wys en wat daaragter wag Liked it? Share it please …

2168…Ek sien my sondes

2168…Ek sien my sondes

June 20, 2009

Ek lees my lewensboek my ekskursies die laatnag,oggende die trane,die verwyte ek vlug ek skryf die son skyn weer die wonde genees Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2026 Berg Gedigte