Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
2170…Ons het n lekker tyd gehad

2170…Ons het n lekker tyd gehad

June 20, 2009

Wild en enige tyd toe fluister se pamper ek kon nie keer nie nou is dit elf maande later die klein bliksempie skree elke nag rooioog en uitgeput werk ek ek kan nie genoeg pampers koop n honderd purities is nie genoeg toe ek weer bykom vra hy vir die motor se sleutels Liked it? …

2172…Jy is soos vyekonfyt

2172…Jy is soos vyekonfyt

June 20, 2009

So soet en stroperig slurpsoene met baie pitjies ek kraak hulle een vir een ek het jou hele vy geëet Liked it? Share it please …

2165…Die vrugte van jou lyf

2165…Die vrugte van jou lyf

June 20, 2009

het jy gewys ons het mal gevreet maar tussen ons lê n boord vol vrugte Liked it? Share it please …

2166…Die kruisboek

2166…Die kruisboek

June 20, 2009

As ons nie lewe volgens die boek van die lewe nie lewe ons nie werklik nie Liked it? Share it please …

2181…Sy het gewen

2181…Sy het gewen

June 19, 2009

Ek het nie geweet sy is n kampioen nie die eerste 100 sekondes het sy gelag die tweede 100 sekondes het haar asem gejaag die derde 100 sekondes sê sy ek moet afslek sy kry nie ritme nie maar ek weet nie hoe kan sy die 1000 meter voltooi nie Liked it? Share it please …

2163…Ek het n prys gewen…

2163…Ek het n prys gewen…

June 19, 2009

Sê sy terwyl sy heupswaaiend op die verhoog pronk die ou langs my kry n prys om saam met haar op die verhoog te jive die ander ou skryf sy naam onder haar naeltjie ek word geroep vir n prys vyf spuite first parfuum ek is in die kak hoe gaan ek dit verduidelik toe …

2162…Die eerste keer

2162…Die eerste keer

June 19, 2009

Jy was mej kelkie die aand het om jou gedraai soveel as jy wou kelkies kon jy drink jy was fyn dopgehou die perdeby sluip nader met n pers kelkie in die hand jy drein dit net een teug die perdeby steek genadeloos nou lê jy en wag vir die wurms om uit te broei …

2161…My beker loop oor

2161…My beker loop oor

June 19, 2009

Maar ek moet dit in die stormwind hou sodat die stortreën dit kan volmaak slegs dan kan ek deel Liked it? Share it please …

2160…Nou sien ek eers hoe mooi jy rerig is

2160…Nou sien ek eers hoe mooi jy rerig is

June 19, 2009

Op jou aandrang het ek n bril gekry een wat jy self voorgeskryf het nou sien ek eers hoe mooi is jy tot dusver het ek net op gevoel gegaan Liked it? Share it please …

2147…Die mesblok in die kombuis

2147…Die mesblok in die kombuis

June 19, 2009

ek het vanaand ‘n bietjie laat gekuier die huis was stil en leeg die mesblok met die vlyfskerp messe klink in die kombuislig die een mes was nie daar nie toe sien ek die braaikuiken met die mes daarin nogal bedagsaam van my vrou ek kerf die hennetjie vinnig op elke aand het daar ‘n …

2155…Die getik van die mantelklok

2155…Die getik van die mantelklok

June 19, 2009

die 300 jaar oue horlosie tik onverpoost voort dit het 83 jaar getik toe is oupagrootjie se lewe om 63 jaar vir my oupa 43 jaar vir my pa ek is nou 20 die ou klok maak ‘n snaakse geluid ek gryp die instruksie boek die kruisboek vertel jou hoe om jou lewe te diens …

2146…Ek gaan vir jou ‘n man dig

2146…Ek gaan vir jou ‘n man dig

June 19, 2009

want ek is mos nie goed genoeg want ek het mos nie die lyf want ek het mos nie die motor want ek het mos nie die geld want ek is mos nie ‘n spieëlman want ek is mos nie ‘n spierman maar ek is vaaljan maar ek is mos arm maar ek is mos …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2026 Berg Gedigte