Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
2157…Ek het jou in my visier

2157…Ek het jou in my visier

June 19, 2009

Jy het haar destyds vertel dat ek haar verneuk het toe kies sy jou vandag was jy in my visier net voordat ek die sneller kan trek het jy haar vasgedruk net soos jare gelede Liked it? Share it please …

2156…Ek moet gee en gee en …

2156…Ek moet gee en gee en …

June 19, 2009

totdat daar niks van my oorbly jy vat net my lyf my hart my jare my liefde ek het niks meer oor nie ek is net ‘n leë dop wat jou slaafs volg Liked it? Share it please …

2158…Winterson

2158…Winterson

June 19, 2009

Tevergeefs probeer die flou winterson om die koue grys wolke te verjaag die misdwarrel verswelg die son die koue winterbed laat ons steriel en gekleed Liked it? Share it please …

2159…Jou trane reën

2159…Jou trane reën

June 19, 2009

Die son skyn in my lewe as jy lag en ek jou vashou die blomme van die veld swaai hulle koppe en groet maar as jy huil en hartseer is pak die donker wolke en jou trane val totdat die reënboog my vertel Liked it? Share it please …

2154…Dit is oestyd

2154…Dit is oestyd

June 18, 2009

n vrolike fees hulle geniet die vleis en spys die oes is geil vanjaar die fees word gevier die duiwel staan aan die kant van die land sy sekel gereed dit is oestyd Liked it? Share it please …

2153…Die nag sluk die dag in

2153…Die nag sluk die dag in

June 18, 2009

ek vrees die swart nag want die sonde voel jy omdat jy nie swart kan sien nie Liked it? Share it please …

2152…Jou drome…

2152…Jou drome…

June 18, 2009

Sluip nog steeds in my hart rond waarom breek jy nie en gaan soek vir jou n ander droom Liked it? Share it please …

2151…Weet jy

2151…Weet jy

June 18, 2009

dat jy my hart gebreek het jy was dit nie werd nie maar jy weet nie dat ek elke dag met my samurai swaard oefen Liked it? Share it please …

2150…Ons oë het soos soekligte..

2150…Ons oë het soos soekligte..

June 18, 2009

geblink ons kon mekaar nie mis nie al was daar 20 000 by die rave Liked it? Share it please …

2148…The end of time

2148…The end of time

June 18, 2009

Was toe jy gesê het ek het jou nie meer nodig nie jy het nie meer geld Liked it? Share it please …

2144… Ek dors na jou water

2144… Ek dors na jou water

June 17, 2009

Met n gees wat dors het ek jou ontmoet jou put van liefde was te diep vir my ek kan nie jou donker waters drink nie dors vlug ek! Liked it? Share it please …

2138…Kan liefde,die stilte in jou hart wees

2138…Kan liefde,die stilte in jou hart wees

June 17, 2009

Wanneer ons bymekaar is dan is ons woordeloos die stilwees die saamwees is soos die maanlig see wat uitreik na die ewigheid en lig weerkaats op die donkermaan Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2026 Berg Gedigte