Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
2119…Bloed en sand

2119…Bloed en sand

June 13, 2009

Meng terwyl ek verskrik nader kruip die lood was vir my bedoel toe was hy daar my beste vriend sy lewelose oë sien my nie raak nie Liked it? Share it please …

2118…Die sonneblom,met die sonbril

2118…Die sonneblom,met die sonbril

June 13, 2009

As gevolg van die gat in die osoonlaag moet alle sonneblomme nou sonbrille dra aangesien hulle die hele dag na die son moet kyk Liked it? Share it please …

2117…Puppies

2117…Puppies

June 13, 2009

op die vloer lê ‘n labrador-ma met agt klein hondjies hulle verdring mekaar vir melk agt klein kindertjies suig hulle nukes   en wag vir n hondjie Liked it? Share it please …

2116…Hoog vlieg

2116…Hoog vlieg

June 13, 2009

hulle sprei die vlerke en zoem die donker nag in fladder, fladder om die lig die vlerk word geskroei hulle tuimel grondwaarts waar die duiwel gewonde siele opraap Liked it? Share it please …

2115…By kerslig

2115…By kerslig

June 13, 2009

Die paartjie eet vanaand by kerslig die bene wat oorbly blink in die kerslig toe die laaste lang been kaalgevreet is glimlag hulle vir mekaar hulle lastige buurman het nie sleg gesmaak nie Liked it? Share it please …

2114…Daar is altyd ‘n eerste keer

2114…Daar is altyd ‘n eerste keer

June 13, 2009

sê die danseres vir my ek is nie juis vlugvoetig nie maar het haar onweerstaanbaar gevind sy sagvat my om die lyf en vat my regterhand allerhande droombeelde sweef voor my oë verby sy vat my op ‘n mallemeule van draaie en swaaie en jy het gesê jy kan net ‘n bietjie dans ek kan …

2113…Beurend rol die miskruier sy bol

2113…Beurend rol die miskruier sy bol

June 12, 2009

toe die bol nog klein was kon hy dit maklik rol maar nou het hy soveel kak bymekaar gemaak hy kan nie verder nie hy kry n kans om n nuwe bol te begin solank hy net nie weer kak aanjaag nie Liked it? Share it please …

2112…Coffin glide mean machine

2112…Coffin glide mean machine

June 12, 2009

Hy ry te vinnig besef hy sy nuwe honda coffin glide mean machine skitter blink in die saterdag son agterop die awart leerbaadie is n wit skedel geverf Hells Angel hy weet nie die duiwel wag by crash corner die duiwel grinnik en hou die skerp draai dop my seun is op pad Liked it? …

2111…Die klokke roep

2111…Die klokke roep

June 12, 2009

Ek hoor die klokke roep my God dit is nou winter in my lewe dit is laat ek moet nou warmte en gemak hê U het my nie geroep toe ek jonk en sterk was nie al die jare wat ek vir U kon gewerk het die jare het ek gemors ek het nou n …

2110…When i fall in love it will be forever

2110…When i fall in love it will be forever

June 11, 2009

Dit is my gunsteling lied al vir 50 jaar dit was haar gunsteling lied al vir 50 jare ons sing dit nog elke dag Liked it? Share it please …

2109…Die donker nag gesien

2109…Die donker nag gesien

June 10, 2009

oë gaan oop wanneer slaap begin geisoleeerd in die kamer die benoudheid van die donker moet beheer word tentakels van die maan loer deur die skadu by middernag draai die tentakel weg en sluip uit voordat sonstrale hulle vernietig die oë gaan oop as die slaap kom Liked it? Share it please …

2107…Net ons kan die lied sing

2107…Net ons kan die lied sing

June 10, 2009

sy die snaar en ek die harpuis die lang uitgerekte note rek ons hartsnare uit ek gooi my omgee kombers om jou gespanne lyf jy kom skuil in die warmte van my lyf Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2026 Berg Gedigte