Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
2097…Liefde..eerste keer

2097…Liefde..eerste keer

June 5, 2009

Dis toe ek die eerste keer liefgehad het hulle het dit kallerliefde genoem dit was ernstig gewees vir my maar soos die kallers groot geword het het die bulle hulle uitgekyk ek het toe eenkant gestaan en alles dopgehou die koeie en kallers was geskei en gehoek arme ek een jaar oud hormoon bulletjie gaan …

2096…Die blare verkleur

2096…Die blare verkleur

June 5, 2009

jy was eens groen gewees maar toe word jy geel dit was maar 8 maande gewees toe jy bruin word vra ek die vraag waarom die kwyn al wat jy kan antwoord was ek is oppad na die winter en gaan binnekort vrek Liked it? Share it please …

2095…You have listened to the wrong tune

2095…You have listened to the wrong tune

June 5, 2009

you have danced with the wrong crowd vir die eerste keer het jy ons volkslied gesing vir die eerste keer is jou bors met trots gevul ek is daar om jou af te blaas Liked it? Share it please …

2094…As jy eers vry is

2094…As jy eers vry is

June 5, 2009

kan jy vlieg eers swakkerig dan later verder die blou lug in jy kwetter jy vlieg maters soos jy vlieg saam die nesmaak kwetter mis jy nie vir die eerste keer kan ek ‘n spoghuis bou sy gaan beslis van my hou Liked it? Share it please …

2093…Jy traan nie vir enige een nie

2093…Jy traan nie vir enige een nie

June 5, 2009

Daar kom tye in jou lewe wanneer jy moet getuig nie vir eie gewin nie maar waar jy ten opsigte van jou geloof staan jy moet getuig wie jy is en is jy bereid om jou siel bloot te lê aan ‘n ander as jy vertel van die keer toe die weghol trok op jou …

2092…Wie soek ‘n maat

2092…Wie soek ‘n maat

June 5, 2009

Nie ‘n vrou wat aanhou kou aan jou maar ‘n verstaan maat wat weet waarvan sy praat wat my wonde salf vir wie ek haar sonde ontsien vir wie ek koester oor haar omgee sy verbind my gebreekte vlerk sy lê haar gewonde gees op my skouer Liked it? Share it please …

2091…Ek gaan jou vanaand eet !!

2091…Ek gaan jou vanaand eet !!

June 4, 2009

Sê ek vir die effe groen alberta persketjie Sy terg my al weke ek kan verstaan dit was n laat lente gewees maar ek dink terug aan laas somer toe sy al vroeg ryp was hierdie somer wou ek eerste gewees het om die ryp vrug te eet Liked it? Share it please …

2089…Omdat GOD Eva geskape het

2089…Omdat GOD Eva geskape het

June 4, 2009

Val die manne want wat is mooier as Eva wat is lekkerder as die disse wat sy optoor die ekstra moeite wat sy maak vir haar maat om hom te por maar die nagte was leeg Toe sê God gaan heen en vermeerder en vul die aarde EVA glimlag en skink n moerse glas wyn …

2090…Die vrygesel !

2090…Die vrygesel !

June 4, 2009

Al die jare het hy met sy blink motor en colgate smile die meisies betoor hulle het geval soos herfs blare as hy die top afgehaal het en as die wind eers deur haar hare gekonkel het was die meisies in ekstase daardie los in die windgevoel het hulle nog nooit voorheen ervaar nie die …

2088…Die water loop uit haar oë

2088…Die water loop uit haar oë

June 4, 2009

vrugwater want sy het vruggebruik toegelaat op die partytjie het sy gerock is toe goed gebruik haar kraak goed gebruik en luid gelag heelwat later in die winter sit sy voor my die T-shirt te klein haar boepmagie steek effens uit sy lyk klein en weerloos my baie te groot baadjie hang slap om haar …

2087…Hy nooi my

2087…Hy nooi my

June 4, 2009

vir ‘n moonwalk sê sy opgewonde vir haar vriendin dit was toe donkermaan toe hy opdaag hy parkeer toe onder die bome en begin haar stories te vertel van rooikappie en die wolf van koning dawid en die filestyn van adam en eva van noag en die ark maar hy was ‘n vark en wou …

2086…Ek is die een

2086…Ek is die een

June 4, 2009

wat fladder bokant jou om te kyk vir die rowers ek is die een wat jou dophou en nader fladder om die gevaar weg te hou al pla ek jou al word jy kwaad oor my kommer my vaderhart kompas in op jou ek sal altyd daar wees as jy benoud piep Liked it? Share …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2026 Berg Gedigte