2085…Akkedisbult witblits
so helder soos fonteinwater jy het my uitgedaag 4 glasies in ‘n ry ek down en breek nog 6 sê ek braaf ek staan op my knieë die wit stink toilet om arm ek en belowe ek sal nooit weer drink nie terwyl my binneste ruk-ruk tot vandag toe nog is ek kakbang vir akkedisse, …