Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
2073…Heartbreak Hotel

2073…Heartbreak Hotel

June 1, 2009

Baie boek hier in vir ‘n dirty night omdat hulle moeg gery is ‘n kamer en ‘n sag bed vir ‘n bier of ses en om die barman op te fok maar vroeg oggend moerdronk sak hul op die hol matras en tjank hul dronk verdriet Liked it? Share it please …

2072…Pheronomes

2072…Pheronomes

June 1, 2009

te koop watter adres waar te koop die reuk wat mense vrylaat om ander te affekteer die reuk van eros mysteries of odor in human sexuality dit klink interressant wek die oers in my op sit dit aan jou polse wanneer jy dit teen mekaar vryf meng dit met jou natuurlike chemistry jy is nou …

2066…Die jaag

2066…Die jaag

May 31, 2009

Is in jou hand jou bloedstroom kabbel dit is wat jou dryf woorde wat sweef jy sweet jou ink jou pen skribbel jy leef jou skryf Liked it? Share it please …

2067…Die horlosie tik

2067…Die horlosie tik

May 31, 2009

vir ons almal wat doen jy met jou tyd tyd verspil is nutteloos tyd verwyl is nutteloos maar kwaliteit tyd is waardevol kan nie gekoop word nie tyd saam met peuters tyd saam met kleuters tyd saam met snaaks dink tieners tyd saam met veertien jarige vrou word meisiekinders is kosbaar , verstaan tyd luister …

2065…The merrie widow

2065…The merrie widow

May 31, 2009

Sy glimlag toe sy die advertensie sien die sombere black tie bied aan …. the merry widow musiek deur franz lehar regte deur glocken verlag bespreek as jy meer wil weet !!! Liked it? Share it please …

maat wat liefdestaal praat ,deur BERG

maat wat liefdestaal praat ,deur BERG

May 31, 2009

Ons kan nie anders as om oor die lewe te praat , te skryf en te dig . Ons het iets te sê , wat ons wil hê die wereld moet van weet , maar hoe groot is hierdie wereld , beperk tot digters wereld , seker maar ja , want wie anders kan emosie …

2064…Ek vang my woorde

2064…Ek vang my woorde

May 31, 2009

Soos n swaeltjie in die lug ek weet nie watter dis ek gaan kry nie ek verteer my dis dit voed my skrywers lus muskiet,vlooi,tor en muggie die dikgevrete springkaan sit en wieg op die koringaar sy droom word verbreek ingesluk deur die stroper word hy deel van springkaan brood Liked it? Share it please …

2063…Jy is oulik !

2063…Jy is oulik !

May 30, 2009

Ek rol die tyd terug tot waar ons gesit en koffie drink het dit is asof ons nou chat ek sien jou oop helder oë jou glimlag en giggel oor die snaaks wat ek praat ek hoop jou son op die horison sal warm skyn om die koud van eensaamheid uit jou lewe te verdryf …

2071…Parfuum=Vuurpyl brandstof

2071…Parfuum=Vuurpyl brandstof

May 30, 2009

Wat ons dryf tot by die einde van die melkweg waar ons kuier tot uitgeput ons sien n nuwe melkweg het ons genoeg brandstof oor Liked it? Share it please …

2068…Skep drome

2068…Skep drome

May 30, 2009

Die gulsige droom wil jou opslurp soos n oester wil alles hê in een slurp die honger droom wil roomkoek ,koeksusters ,beskuit ,flapjacks ,en fyekonfeit ,alles hê die windgat droom wil n blink motor hê n goue horlosie duur klere die mooiste meisie maar nadat hy agt biere gedrink het is sy beursie leeg en …

2061…With the stroke of the pen

2061…With the stroke of the pen

May 30, 2009

Kan jy n miljoenêr word kan jy getroud wees kan jy diep in die skuld wees kan jy n blink motor hê kan jy n tjek uitskryf kan jy op die swartlys kom kan jy jou werk verloor kan jy drie woorde skryf Jesus my redder en al hierdie ander penstrepe beteken niks Liked it? …

2070…Dit was N wonderlike aand gewees

2070…Dit was N wonderlike aand gewees

May 29, 2009

Ons kon aanmekaar vat ons kon druk ons kon fluister ons kon skuur ons het geballroom ons het ge-jive ons het ge-twist ons het ons gate uit geniet net omdat ek jou man laat toesluit het omdat hy nie die boete betaal het nie Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2026 Berg Gedigte