Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
2050…Jy sprankel

2050…Jy sprankel

May 26, 2009

As ek down by die huis kom gee jy my koffie as ek myself van die slangverkeer losskeur sien ek jou glimlag vanaand het jy my pajamas aangetrek en ‘n stripshow gegooi my lief jy sprankel jy laat my lag ek het jou lief Liked it? Share it please …

2049…Die regte woorde

2049…Die regte woorde

May 26, 2009

gebruik die regte woorde sagte woorde, egte woorde woorde wat vlerke gee aan jou maat sodat sy hoog en veilig kan vlieg en terug na die nes toe kan kom waar jy arend man op haar wag Liked it? Share it please …

2048…Veilig in die skare

2048…Veilig in die skare

May 26, 2009

Gooi ek ‘n klip wat tref ek is veilig niemand sien die klip kloof oop die bloed stroom wang af die man kyk op en sien my ek was die een wat die eerste klip gegooi het Jesus van Nasaret het net sy kop laat sak en gesê Vader, vergewe hom Liked it? Share it …

2047…Grenslose strande

2047…Grenslose strande

May 26, 2009

Die wêreld van ware liefde bestaan uit grenslose strande waar ek en jy kan hardloop tot uitasem en liefde maak op die warm duin Liked it? Share it please …

2046…Ek wou net jou aandag trek

2046…Ek wou net jou aandag trek

May 26, 2009

Toe jy vir my die nuwe motor gekoop het wat dit asof jy ‘n hamburger gekoop het ek was opgewonde blinkoog jy het net gesê, die kar is vinnig en jy betaal nie die fines nie ek was vrygewig opgewonde maar jy wou nie beloon word nie vanmiddag het ek in die hekpaal vasgejaag gou …

2045…My laaste wens is

2045…My laaste wens is

May 25, 2009

wanneer die son vir die laaste keer vir my ondergaan ek dit die volgende oggend in n nuwe wêreld sal sien opkom Liked it? Share it please …

2043…Laaste wens

2043…Laaste wens

May 25, 2009

Die son skyn flou deur die tralies van die dodesel die laaste wens word gegun die bewaarder kom aangestap met die skinkbord die gelaaide pistool glim in die son Liked it? Share it please …

2042…Wanneer jy my terugroep

2042…Wanneer jy my terugroep

May 25, 2009

na lank verby se kamers waar gedagtes lê en my boksies vol herinneringe gee dan huil ek oor die verby Liked it? Share it please …

2043…Weer

2043…Weer

May 25, 2009

my lyf haas na jou my hande gretig en gulsig stop sê ek my arms hang slap langs my sye Liked it? Share it please …

2041…Die engel wag te lank

2041…Die engel wag te lank

May 25, 2009

vir my sy staan op en sprei haar vlerke en verdwyn oor die horison die nag storm nader die swart vlermuise flap om my heen die dag se aasvoëls sit en wag ek is weerloos sonder my beskerm engel Liked it? Share it please …

2040…Ek drink saam met die maan

2040…Ek drink saam met die maan

May 24, 2009

Ek drink alleen lig my glas en nooi die maan ek vra haar om my skaduwee te stuur dan drink ons drie saam maar die maan kon nie saamdrink maar stuur toe my skaduwee om my op te beur sing ek toe die maan het haar ore toegedruk my skaduwee het saam met my getuimel …

2039…Die verwagtende wolkie

2039…Die verwagtende wolkie

May 24, 2009

Stadig kom sy aangesweef haar donker ronde lyf gereed om te baar bokant ons huil sy haar trane van smart bevrug ons dorstige saad wat wag uit jou smart groei die nuwe lewe Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2026 Berg Gedigte