Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
2038…Die kerslig flikker in ..

2038…Die kerslig flikker in ..

May 24, 2009

jou pynpoel oë hulle vuur van haat jou pyn gefokus stadig reis die blink pistool saam met jou hande jou vuur van haat verlaat die loop en plas die swart waters van jou satanshart Liked it? Share it please …

2037…Die uur van middernag

2037…Die uur van middernag

May 24, 2009

Die maan word gebore en gooi haar strale oor die swart wereld en verdryf die kwaad wat in die skadu staan her light shines in the eyes of a thousand lovers when they say i do Liked it? Share it please …

2036…Die spoke slaap vanaand

2036…Die spoke slaap vanaand

May 24, 2009

Hulle droom nuwe nare drome om my weer te teister maar ek kan nie skuil onder die swart laken Liked it? Share it please …

2034…Die vlieĆ«

2034…Die vlieĆ«

May 24, 2009

wat aan my karkas vreet zoem die nuus van my dood oor die verlate vlaktes Liked it? Share it please …

2035…Sy is rooi van skaamte

2035…Sy is rooi van skaamte

May 24, 2009

die maan het n swart laken om haar gevou sy wys nie vanaand sy is rooi van skaamte mars glimlag nog steeds Liked it? Share it please …

2033…Flip a coin

2033…Flip a coin

May 23, 2009

Ek was op twee meisies verlief ek het nie geweet hoe om te kies nie ek flip toe jou coin heads toe kies ek jou dit was n wen wen tot vandag toe nog tussen jou juwele kry ek gister jou coin dit het twee koppe opgehad dit was n wen wen jy het nog …

2032…Die son word rooi van skaamte

2032…Die son word rooi van skaamte

May 23, 2009

Vroegoggend staan die son op hy is haastig hy moet 6 uur op die horison verskyn die wereld wag vir die nuwe dag die son sug swaarmoedig al die sondes van hierdie dag moet hy aanskou God het my op hierdie baan geplaas ek moet sien en sê Liked it? Share it please …

2030…Dit is hard

2030…Dit is hard

May 23, 2009

Om nederig te wees O lord its hard to be humble n lekker beat song wat meesleur maar mens tog laat dink kan ons nederig wees al doen ons reg God vanuit die hemel en kyk hoe ons kastele bou hoe ons troppe beeste bymekaar maak God bou vir ons n skuiling onder die boom …

Die toring…en Apollo…?.. vra BERG

Die toring…en Apollo…?.. vra BERG

May 22, 2009

Apollo ruimtetuig is gereed ,die stoom blaas by sy stert uit , die klampe wat hom vashou val weg .Vier amerikaners wag opgewonde binne met hulle crash helmets op hulle koppe alles is gereed vir die reis .Met n moerse lawaai styg die ruimteskip die blou lug in op pad hemel toe . Iets gaan …

2026…Ek teug die vars rooklug in

2026…Ek teug die vars rooklug in

May 22, 2009

Vars ontsnap uit die skoorsteen van die dood daal die doodsgas neer in die loopgrawe van hierdie dag sug my longe vir blou witwolk hemel ek kug ek hoes lexington los my vir die ysterlong Liked it? Share it please …

2029…Tjoklits op die maan

2029…Tjoklits op die maan

May 22, 2009

Ons sit op die punt van die sekelmaan en tjoklits eet ons monde bruinblink ons smile vir mekaar ons het eerste hier geland die melkweg weerkaats in haar droom oë Liked it? Share it please …

Elke mier kry sy dag – n lekker saamlag stukkie deur BERG

Elke mier kry sy dag – n lekker saamlag stukkie deur BERG

May 21, 2009

Toe hy n jong mier was, wou hy n soldaat geword het. Hy het egter in die verkeerde ry beland en word toe n werker . Die salaris was laag en die werk hard .Hy het n teëler geword .Hy moes die teëls om die mierkoningin se paleis vervang ,sy oë het gerek toe hy …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2026 Berg Gedigte