Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
2015…vinkie en die muis

2015…vinkie en die muis

May 18, 2009

In die boer se koringland het hulle vriende geraak muis het parmantig gesê vat aan vinkie en jy vat aan my hierdie seisoen was die oes maar skraal muis was gestress sy vrou was moerig , JY wou vry sonder kondoom ne’ nou die xtra monde. muis hou sy bek en vat die oes emmer …

2012…Slaapil

2012…Slaapil

May 18, 2009

Die donker golwe spoel oor my ek verdrink keer op keer die swart nag verskrik ek sluk die golwe wyk die nag versag ek branderplank op die strand Liked it? Share it please …

2011…Optelsom

2011…Optelsom

May 17, 2009

vroegskool moes ons leer as ons nie kon optel nie gaan ons die wa moes smeer 1+1 moes 2 2+2 moes 4 maar toe ek 15+ 8 =23 kry sê my juffrou 23 jy bly na klas hoe het jy geweet vra sy juffrou ek het n fout gemaak sy relax en sê 15+8 is …

2014…Die blare val in die lente

2014…Die blare val in die lente

May 17, 2009

Die lente wanneer die bome bot wanneer die son nie meer flou skyn die winter lewe ontwaak die groen verskyn maar nou het jy gese die blare val in die lente dankie dat jy dit op so n mooi manier gesê het ek sal dit altyd onthou . Liked it? Share it please …

2013… Snot strepe en trane

2013… Snot strepe en trane

May 17, 2009

ons kom bieg ons kom lieg vroom op woes ons is mooi mens die ander die sleg ons vertel die storie net die eenkant niemand gaan weet ons het ook gehoer net ons weet maar ons vertel hulle slurp die seer Liked it? Share it please …

2010…Puppets

2010…Puppets

May 17, 2009

Ons hang bewegingloos die musiek cresendo ons maak litte los die gehoor hou asem op hoe kan n mens so jive! ek stap ruk ruk op die verhoog die puppetmeester kondig aan ons beste gimnas dames en here ek word vorentoe geruk n flip flop , n backflip n sideshow ,n hangrow n 6 meter …

2017…Ek dra n firestone

2017…Ek dra n firestone

May 17, 2009

In 1974 het ek firestones verkoop tweedehands glad gery waardeloos amper die vuur het gebrand ons warm gehou ons hande uitgesteek ons vingers gewarm om soepel klip te gooi , tevergeefs die seswiel het gekom ons uitmekaar gejaag die firestone om haar nek gekrul haar liggaam het wanhopig gekrul verstar het ons gestaar en gevra …

2009…Die ou bul Galop …..

2009…Die ou bul Galop …..

May 17, 2009

Dit is vroeg lente die dood gras stoof groen uit die dood op die ou bul galop reelmatig met bulle tjie 3de jaar bulle tjie 2de jaar bulle tjie 1ste jaar aan sy sy agterna galop n troppie van sy buite egtelike bulletjies hy suig die vars morelug in en gewaar die spleetoog jagters hulle …

2008…Die tintinkie… kan dit waar wees

2008…Die tintinkie… kan dit waar wees

May 17, 2009

Sit in die moerbeiboom n heerlike lentedag hy sing sy kirrr kirrr liedjie die wereld is te mooi vandag gisteroggend het hy gehoor die hoë kirrrrrr in die verte sy man tintinkie hart galop sy hormoon slaan bollemakiesie sy wereld , sy toekoms is blink hy wou nog altyd n tintinkie seun gehad het die …

2007…Die Wysneuse

2007…Die Wysneuse

May 17, 2009

Hulle sit soos aasvoels op die takke honger altyd vir kos of nuus slegte nuus vrot nuus dit moet stink slegte reuke trek mos aandag jy soek vanwaar kom dit vandaan dit trek die aandag dit maak praat en fluister maar as die verrotte karkas ontbloot word ,is ons stom die afgryse , verskrik vlug …

2006…Kliphard

2006…Kliphard

May 17, 2009

wanneer ek jou sien pronk het my jong hart roekeloos gebons ek kon die july gewen het as jy jong hings my nie daardie vorige aand betas het nie Liked it? Share it please …

2005…Die vrye vöel

2005…Die vrye vöel

May 17, 2009

Vlieg hoog bo en geniet die moreson proe die vars dou in die oggend en sing n liefdeslied die vöel ingehok kan nie deur die tralies van woede sien nie die vöel ingehok staan by die graf van sy drome en sing n vryheidslied die vrye vöel se lied reis op die wind om n …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2026 Berg Gedigte