Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
2004…Tattoo

2004…Tattoo

May 17, 2009

ons verf mekaar groen geel rooi en swart lyfkuns,lyfkus eroties geskilder aanloklik die vrug die peer smaak na appelkoos die waatlemoen smaak na naartjie die aand het ons die vrugte van ons verbeelding gevreet die verf het ons gebere vir n nuwe begin Liked it? Share it please …

2002…Is ek n sonneblom

2002…Is ek n sonneblom

May 16, 2009

Want waarom zoem die manne om my ek is ook nie n heuningkoek nie Liked it? Share it please …

2001…Jou naakfoto

2001…Jou naakfoto

May 16, 2009

Op my sel gee my hel Liked it? Share it please …

2000…Ek bloot my nek

2000…Ek bloot my nek

May 16, 2009

sodat jy my kan wurg omdat ek ontrou was Liked it? Share it please …

1999…Ek vrek weer

1999…Ek vrek weer

May 16, 2009

Die eerste keer toe jy my gelos het die tweede keer toe jy my weer gelos het die derde keer toe ek jou vir die hoervrou gelos het nou die vierde keer met die pistool teen my kop Liked it? Share it please …

1998…Die engele kruip weg

1998…Die engele kruip weg

May 16, 2009

Nadat hulle by die disco was die openlike sondes was net te veel God het nie geweet waar hulle was God het geslaap toe sluip hulle uit Liked it? Share it please …

1997…Ge-Re-cycle

1997…Ge-Re-cycle

May 16, 2009

Ons kyk na mekaar die lyne van seer sigbaar ons glimlag dis verby ons is gerecycle soos hulle sê ons oë ontmoet ons kan weer Liefhê Liked it? Share it please …

1996…Die liefdesvuur brand n leeftyd

1996…Die liefdesvuur brand n leeftyd

May 16, 2009

As jy maar net weet hoe om dit te voed die vuur freet woorde soos ek het jou lief eks jammer jy is pragtig jy is die enigste jy is witwarm jou uraan verrykte woorde laat haar kern stoom hou ‘n nuke byderhand Liked it? Share it please …

1995…Die voorstel

1995…Die voorstel

May 16, 2009

Jy was die een wat voorgestel het ons moet sommer in my kantoor terwyl ons office paartie jy moes my vertel het daar is n kamera daarom was almal so stil toe ons instap wie het die replay gedruk Liked it? Share it please …

1994…Jy speel vuil

1994…Jy speel vuil

May 16, 2009

JY het my aan die hare gegryp toe stamp ek my kop teen die katelstyl hoe verduidelik ek my blou oog al vonkel dit nog steeds Liked it? Share it please …

2003…JOU wêreld

2003…JOU wêreld

May 16, 2009

is nie meer dieselfde nie jy gebruik deesdae woorde soos begeerte bemin karfoefel trekpleister gogga omgee toekoms vandat jy op woes begin skryf het Liked it? Share it please …

1993…Smelt

1993…Smelt

May 16, 2009

As die kamerdeur toeklap en die stoom rys dan smelt ons saam soos marshmellows en room Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2026 Berg Gedigte