Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
1980…Toe jy nie meer kon nie

1980…Toe jy nie meer kon nie

May 14, 2009

ek was jou 4 x 4 tot hier gewees maar nou het die bergpad te swaar geword die miswolke in jou oë het trane geword jy kan nie verder jy kan nie meer my man wees Liked it? Share it please …

1979…Die ete

1979…Die ete

May 13, 2009

Hy het die dis met lis bestel die sterk jong wyn by die glas bestel sy was honger en lus sy het gesmul aan die vrug die blink rooi appel die groen sag vy die soetste pruim kon sy nie weerstaan sy het gesmul toe het hy gesmul Liked it? Share it please …

1978…n liefdes melodie

1978…n liefdes melodie

May 13, 2009

Jou slanke vingers gly oor die skitter klawers jou vingerpunte lig die note wat afgly en reis op die wind soet liefdeswoorde meng met die vrolike note my oor die gehoor my polsend hart wag ongeduldig op jou polsende vingers Liked it? Share it please …

1977…Is my stoel nog daar

1977…Is my stoel nog daar

May 13, 2009

is my motor nog op sy plek my sel is gesteel ‘n beursie is gesteel nou het jy nog my hart gesteel niemand kan my siel steel nie Liked it? Share it please …

1976…Ek is ‘n sucker

1976…Ek is ‘n sucker

May 13, 2009

sê ek terwyl ek suig aan die super 7 roomys ek is ‘n sucker sê ek terwyl ek suig aan my camel ek is ‘n sucker sê ek en light my zol ek is ‘n sucker sê ek en snuif die strepies ek is ‘n sucker sê ek en snuif die strepies ek is ‘n …

1975…Jy is altyd by my

1975…Jy is altyd by my

May 12, 2009

die eerste tatoo was op my linker enkel die tweede op my linker knie toe ek jou gesig op my linker boud kry toe weet ek jy sal altyd by my wees Liked it? Share it please …

1974…’n Rap Song

1974…’n Rap Song

May 12, 2009

die bal .. die bal.. is uit ..is uit.. en swart ..en swart.. dis rond ..dis bont.. skop die bal ..skop die bal.. die goal ..die goal.. is ons fokus ..is ons fokus.. vir 2010 ..vir 2010.. keep your eye ..keep your eye.. on the ball ..on the ball.. Liked it? Share it please …

1973…My godinne

1973…My godinne

May 12, 2009

venus my godin van die liefde diana godin van die maan minerva godin van die wysheid athena die jaggodin ek het julle bymekaar geroep om te vertel vir wie moet ek my hart gee vir mars die oorlogsgod vir hades van die onderwêreld vir adonis van skoonheid vir helios die songod of neptunus die seegod …

1969…Die lag

1969…Die lag

May 11, 2009

Vertel van vreugde vertel van sinies vertel van verloor die skaterlag van genot die skaamlag van onskuld die skree lag gemeng met rook vertel van maklik maar as jy lag my lief dan lag my hart saam met jou Liked it? Share it please …

1968…Ek was ‘n pion

1968…Ek was ‘n pion

May 11, 2009

vir jare rondgeskuif vir jare niks bereik nou besef ek ek kan in ridder met ‘n swaard wees toe jy my wou skuif het ek jou vingers afgekap eindelik is ek vry om ‘n koningin te wees Liked it? Share it please …

1967…Jy is my muurpapier

1967…Jy is my muurpapier

May 11, 2009

jou foto’s op vyf jaar pryk in die linkerhoek jou foto’s van tien jaar links onder jou foto’s van elf jaar middel bo jou foto’s van agtien alles in die middel jou lag, jou vonkel jou roeplyf alles daar ons troufoto’s regs bo my en jou se laaste lagfoto’s regs middel die regterhoek bly leeg …

1970…Annietjie se veertigste verjaarsdag

1970…Annietjie se veertigste verjaarsdag

May 10, 2009

Vandag is jy n jaar ouer as wat jy gedink het jy is vandag is jy een jaar wyser as wat jy gedink het jy is die koek op die tafel het een kersie meer as wat jy gedink het vandag smaak die koek baie lekkerder as wat jy gedink het die ou wyn verbeter …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2026 Berg Gedigte