Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
1971…Toe ons nog klein was

1971…Toe ons nog klein was

May 10, 2009

het jy maklik oor lego blokkies gespring en gesê lief jou akke jou spoegsoen ,druksoen was was toe al lekker toe jy kleuter was het jy maklik oor die watervoor gespring die soen was droër en lekkerder toe ons jongmens was kon jy net twee meter spring jy kon oor al die struikelblokke spring ek …

1966…I wanna love you

1966…I wanna love you

May 10, 2009

as jy my liefhet maar as jy my nie liefhet nie gaan ek dood aan n gebreekte hart ek is huiwerig Liked it? Share it please …

1965…My omgee man

1965…My omgee man

May 8, 2009

as ek babbel dan stil jy en luister jy jou geheime hou jy soos die swart wolk jy maak my opgewonde as jy net glimlag wyk die miswolke voor my oë jy vertel nie as die lig breek en ek hyg in jou arms woordeloos hou jy my vas my omgee man ek is lief …

1964…Die Ysbeer

1964…Die Ysbeer

May 8, 2009

waggel stap op die gletser na die lang slaap is hy honger die vetgevreete pikkewyne lê hier en bak in die flou pool son die ysbeer vreet tien voordat die pikkewyne in die yssee spring dikgevreet sit die ysbeer in die flou pool son hy het niks om te doen nie net sy maag werk …

1963….Hoe moet ek vroetel

1963….Hoe moet ek vroetel

May 8, 2009

in die winter daar is ‘n bo laken ‘n onder laken ‘n warmwatersak vier komberse en een duvet op die bed jy pen my vas hoe moet ek vroetel nou wonder jy waarom is ek dikbek Liked it? Share it please …

1962…Kan ek jou hart verstaan

1962…Kan ek jou hart verstaan

May 8, 2009

jy het op my skouer gehuil omdat ek jou vriend was ek het jou vasgehou jou ‘n stukkie mens hart gegee omdat ek jou vriend was die lewensvreugde het ek ontvang toe jy weer vry was om te vlieg jou hart was weer sterk jy het opgekyk na die hemel jou glimlag het vertel op …

1961…Full frontal

1961…Full frontal

May 8, 2009

dit gaan nie oor naak nie dit gaan oor twee mense wat mekaar omhels jy stel jouself bloot aan die ander persoon se lyf aan die ander persoon se positiewe of negatiewe energie ek ervaar die positiewe vloei van energie van hom na haar van haar na hom dit is ‘n ongelooflike oordra van positiewe …

1960…Keuses op jou bord

1960…Keuses op jou bord

May 8, 2009

As jy nie weet van pampoen gaan jy tevrede wees met kool as jy net rape ken gaan ‘n wortel jou nie opgewonde maak as jy nie weet van ui nie gaan jou trane vloei en miskien kan jy haar hart sag maak met al jou traan Liked it? Share it please …

1959…Dit was ‘n goeie nag

1959…Dit was ‘n goeie nag

May 8, 2009

sê die duiwel en sluit sy disco se deur hy het R10 000 deurgeld hy het R20 000 se drankgeld hy het R5 000 se skadevergoeding gekry maar hy het ses huwelike opgebreek vyf ouens gebliksem ses is weer op drugs agt meisies is pregnant dit was ‘n goeie nag gewees sê die duiwel en …

1958…Ek droom

1958…Ek droom

May 7, 2009

Hulle noem my die dromer as ek vertel van die kerslig ete saam met venus die piekniek op die maan die wegkruipertjie speel saam met die meteoriete om saturnus die hollywood oscar fees hoe ek en marilyn sjampanje gedrink het hulle het my nie geglo nie my drome het waar geword follow your dream het …

1957 … ek sien die lyf

1957 … ek sien die lyf

May 7, 2009

op die tafel lê wit jas mense koek saam van hier kan ek alles sien dit is my lyf daar die instrumente blink in die teaterligte die lyf ruk ruk die monitor skreeu die rooi lyn stil ons het hom verloor sê die dokter iemand ruk my arm Jesus sê my kind kom saam Liked …

1956 … Golden delicious

1956 … Golden delicious

May 7, 2009

die slim slang het vir haar al die appels gewys granny smith pink lady golden delicious sy het nee gesê maar toe hy the big apple wys byt sy die slim slang het net geglimlag Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2026 Berg Gedigte