Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
1921) ‘n Lekker grip

1921) ‘n Lekker grip

May 6, 2009

ek hou van vasvat daardie nie glad vat as jou hand beweeg gly die roller ball die begin van ‘n gedig woorde vloei maar die pen hou nie by van die mooi van die oomblik gly verby Liked it? Share it please …

1954 …Die kruppel koor

1954 …Die kruppel koor

May 6, 2009

ons sing maar vals ons vergeet die woorde die wysie gaan voort ons huppel deur die lewe God het ons krom gemaak maar ons sing nog steeds die mooiste lied Jesus min my salig lot ek weet ek is ‘n kind van God toe ek dit hoor toe vloei my trane ek haal my masker …

1953 … Trek jou stoute nity aan

1953 … Trek jou stoute nity aan

May 6, 2009

sê hy en kyk met ‘n vondeloog na haar en ons jol die bed hol Liked it? Share it please …

Katarsis Digbundel 600,000

Katarsis Digbundel 600,000

May 5, 2009

KATARSIS digbundel deur 3 skrywers wie se gedigte gesamentlik meer as 600,000 keer gelees is in 24 maande. Tribalmoon ,Chenel-Pieterse Boyle en BERG,het 50 gedigte uitgesoek.En het n bundel van 150 gedigte met uiteenlopende style gepubliseer. Dit is iets besonders ,want daar is lag ,huil ,haat , erotieka ,liefde,geloof,en baie HUMOR  ,ens . Daar is …

1917) My generaal

1917) My generaal

May 5, 2009

met die witrok gaan ek jou kom haal maar die kakies se uur was te duur generaal generaal die bloed van jou bors bevlek die witrok wat jou kom haal my generaal Liked it? Share it please …

1918) Die swart motor storm af op …

1918) Die swart motor storm af op …

May 5, 2009

die skare en tref ‘n dogtertjie met blonde hare haar jong meisie lyf getref deur die swart motor die jonge seun tol deur die lug sy lewenstyd geknak deur die swart motor die skare gil hier word moord gepleeg die swart motor bots teen die baken in die hospitaal sterf twee kinders lewens gesloop Liked …

1919) Everlasting life

1919) Everlasting life

May 5, 2009

sal hierdie liefde hou sal ons gretigheid vir mekaar hou ons vreet mekaar aanmekaar is ons so honger dat ons vergeet van die borde kos wat op die tafels staan die bruilofsfees het begin maar ons kon nie wag nie hulle fees sonder ons ons everlasting love het toe nie baie lank gehou nie Liked …

1920) Om weer te lewe

1920) Om weer te lewe

May 5, 2009

om jou oë oop te maak die babbelaas af te stort jou asem nog klipdrift die job onderhoud een uur weg hoe gaan ek slaag hoe kan ek slaag rooioog kyk ek na hom hy wat my lewe my toekoms in sy hand hou jy het guts sê hy om so dronk nog in te …

1912) Die trein

1912) Die trein

May 4, 2009

spoed voort in volle vaart niks kan keer die rally met geel en groen sien nie die trein en hol soos hase te laat Aw sê die mense Isch sê die mense en stap ongeërgd weg dit gebeur gedurig die trein het respek vir niemand Isch se die mense en trek die kruisie Liked it? …

1913) Gecrack

1913) Gecrack

May 4, 2009

‘n wit boksie met wit poeier as jy dit aanmaak kry jy crackfiller die krake in die mure vat jy weg maar as die muur nie gesond is nie gaan jy oor ‘n jaar weer crackfiller benodig Liked it? Share it please …

1914) Haar kamer nommer

1914) Haar kamer nommer

May 4, 2009

ek reis laatnag by die hotel kry ek kamer nommer een gereeld kies ek die nommer en wag op die verrassing ek maak die deur oop sy sit in ‘n mini maseerolie in die hand ek is ver van die huis ver van my plig ek huiwer toe sy die klipdrift gooi klap ek die …

1915) Die sluiper

1915) Die sluiper

May 4, 2009

by die kleuterskool het jy rondgehang op soek na maklike prooi toe die kindertjies laggend verby hardloop deel jy sweets uit en kyk wie vra 2 jy het agterna gesluip tot by die adres van die bruinkop dogtertjie ek kan nie verder vertel Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2026 Berg Gedigte