Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
1916) Vasdruk

1916) Vasdruk

May 4, 2009

as ek jou vasdruk en jy kopskouer teen my lê bedwelm, jou parfuum vul my longe draai my kop my bloed storm deur my tonnels laat my nooit weer gaan want jy is genoeg my wêreld draai om jou ‘n sug ontsnap Liked it? Share it please …

1908) Sneeuwitjie is moerig

1908) Sneeuwitjie is moerig

May 3, 2009

die skinderbek dames vra toe vir haar watter dwergie is nou eintlik haar boyfriend sy sê toe hulle lyk so na mekaar hulle is eintlik net haar vriende al is hulle amper ewe groot die dames was toe opgewonde nadat cleopatra met die een dwergie close gedans het wou sy hom sommer huis toe vat …

1909) My uiltjie

1909) My uiltjie

May 3, 2009

alhoewel ons deesdae nie meer saam nagvlieg en hoe hooo nie bly jy nog steeds in my hart jou gebreekte vlerk het genees soms kom groet jy my laatnag hoo hooo teen die volmaan sien ek jou vlerke sprei vry in vlug (’n ware verhaal) Liked it? Share it please …

1910) Sneeuwitjie

1910) Sneeuwitjie

May 3, 2009

En die sewe dwergies was glo baie stout gewees op die takbokke se kerspartytjie ek het belowe om niks te vertel nie! ek hou my woord . Liked it? Share it please …

1911) Groot was die verbasing

1911) Groot was die verbasing

May 3, 2009

Toe sneeuwitjie by die takbokke se kerspartytjie opgedaag het in ‘n bloedrooi rok Liked it? Share it please …

1901) Jou deur se slot is gebreek?

1901) Jou deur se slot is gebreek?

April 30, 2009

dit staan oop vir die wêreld het jy die sleutel vergeet vergeet van die jakkals op soek na prooi of aspris oopgelaat om te sien wie kom loer sluit jou deur en kyk deur die loergaatjie in die deur "vir plg" Liked it? Share it please …

1902) Mamma is ek ’n fout vra pietie

1902) Mamma is ek ’n fout vra pietie

April 30, 2009

Toe ek nog deel van jou was kon ek voel hoe ruk ruk jou lyf jou huil kon ek ervaar maar mamma waarom huil jy altyd as die oom op jou skreeu ek is nou 1 jaar oud sê pietie ek kan al ‘n bietjie verstaan mamma ek is nou al 2 jaar oud en …

1903) Sonder meubels

1903) Sonder meubels

April 30, 2009

my lewe was leeg soos ‘n huis sonder meubels toe stap jy in jy het gordyne opgehang ons verskuil teen die dag jy het ‘n stoof gebring en het kos gemaak ons het wyn voor die kaggel gedrink jy het ‘n bed gekoop met kussings en laken maar nou sien ek jy het ‘n kot …

1904) Die laaste

1904) Die laaste

April 30, 2009

dit is die laaste dag my skooljare verby leeg staan ek en toekyk hoe die kinders klas toe stroom dit is verby ek draai om ‘n nuwe wêreld wag ek strike ‘n texan Liked it? Share it please …

1905) En nou wil jy my soen

1905) En nou wil jy my soen

April 30, 2009

jy het al vanaand mielies gehad melk, koring sardientjies, lewer en knoffel … en nou wil jy my soen ek is nou rerig nie opgewonde nie Liked it? Share it please …

1906) O … God

1906) O … God

April 30, 2009

waar moet ek wees as Jy hierdie lees sal Jy weet ek was nog altyd wees sal ook altyd wees sonder U Liked it? Share it please …

1907) Refill

1907) Refill

April 30, 2009

ek staan by die bar ‘n refill kry ek gou my ink is op ‘n refill en ek skryf by die vulstasie ‘n refill ek vrooom weg my maag is leeg n blikkie baked beans om nog n dag voort te strompel my hartkamers is leeg slegs jou liefde kan dit vul Liked it? Share …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2026 Berg Gedigte