Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
1890) Dit is tyd vir ’n kis

1890) Dit is tyd vir ’n kis

April 27, 2009

ek weet dit is tyd om my kis te koop ’n mens wil nie ouer as 109 word nie Liked it? Share it please …

1891) Tyd verspeel

1891) Tyd verspeel

April 27, 2009

ek wag op die lughawe tyd gemors ek wag by die robot tyd gemors ek drink ’n bier tyd gemors nou weet ek aan die einde van my lewe as ek nie tyd gemors het nie kon ek soveel meer gelewe het Liked it? Share it please …

1885) Herstel

1885) Herstel

April 26, 2009

na die af sê na die botsing was die rooi karretjie was haar hart opgefrommel op sy dak gewond het sy kan die rooi probeer opstaan weer mooi kan haar hart weer mooi Liked it? Share it please …

1886) Zoomalong

1886) Zoomalong

April 26, 2009

Ek bêre nou my masjiengeweer en Zoomalong Liked it? Share it please …

1883) Is ons verkeerd

1883) Is ons verkeerd

April 25, 2009

liebchen ichr ek kon nie verder praat nie sy vertel my van die oppervlakigge is herlewingskunst vandagt ek kan nie antwoord sê sy uit die donker grotte Liked it? Share it please …

1884) Kyk weer

1884) Kyk weer

April 25, 2009

is net een sekonde wanneer sy uit die stort klim en die handdoek omvou ek sit my remote op kyk weer Liked it? Share it please …

1880) Blokkies raaisel

1880) Blokkies raaisel

April 24, 2009

E = ek is bitsig K = klop aan my deur H = hoera uiteindelik O = onbetaamlik U = uitwoed ek my lus V = voorhande die volgende stap A = avontuurlik N = nieteenstaande die feit J = jok jy oor genot O = ontbloot U = uitgestrek Liked it? Share it please …

1881) Crazy fit massage

1881) Crazy fit massage

April 24, 2009

die advertensie maak my opgewonde ek’s onfiks en ‘n massage is lekker probeer tog eenmaal in jou lewe om beter te lyk lees die advertensie ons gaan jou bloedsirkulasie van 5 liter per uur verbeter na 20 per uur ons gaan die bottel klipdrif dreineer en die babbelaas keer ons detoks jou binne 1 uur …

1882) Jong liefde

1882) Jong liefde

April 24, 2009

begin in die lente die broos knoppie bot aan die takkie die hitte spoor dit aan dag na dag groei dit totdat dit bloei en kleur en geur versprei die liefde word bevrug die jong liefde moet dood om vrug te dra die reste reis op die wind die jong vrug kind van die liefde …

1872) Hou boek

1872) Hou boek

April 23, 2009

want jy kan dalk iets gesê het iets gedoen het iets gedink het wat jy nie meer kan onthou nie Liked it? Share it please …

1873) Goeie produk

1873) Goeie produk

April 23, 2009

so baie tydelike te veel weggooibare produkte oorheers die kwaliteit van die lewe maar jou liefde het ewigheidswaarde jy voeg rykdom en gee hoop aan vele lewens gister, vandag elke dag Liked it? Share it please …

1874) Kyk na jou hart

1874) Kyk na jou hart

April 23, 2009

60% van alle mense se harte pyn een of ander tyd of dit nou van cholestrol, tabakrook, of oorgewig is pyn sal dit wel maar as jou hart fladder maak dit versigtig oop kyk deur die loergaatjie wie klop Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2026 Berg Gedigte