Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
1875) Onderskei

1875) Onderskei

April 23, 2009

wat is reg wat is verkeerd as ons ‘n kind is weet ons nie maar soos ons die lewe, lewe leer ons as ons nie van die afdraai kan omdraai verdwaal ons dikwels beland ons soms in doodloopstraat Liked it? Share it please …

1876) My engeltjie

1876) My engeltjie

April 23, 2009

as jy nie in my lewe gekom het nie dan was ek nou ‘n duiweltjie Liked it? Share it please …

1877) Het gelei tot

1877) Het gelei tot

April 23, 2009

die troue die honeymoon die ken mekaar het gelei tot ma wees voordat ons kon dink was ek boepmagie ons was dikbek die baba bars in ons wêreld bottels melk ka ka doeke heelnag skree rooi oog land was nie deel van die trouplanne nie Liked it? Share it please …

1878) Ek hou van …

1878) Ek hou van …

April 23, 2009

jou daring look jou rooilip mond jou slanke nek met goud daarom die deurskyn toppie gaan goed verkoop jy glimlag jy het meer gewys die manne hyg ’n model moet wys! Liked it? Share it please …

1879) As die model

1879) As die model

April 23, 2009

oor die sand aangestap kom flits die kameras nie omdat sy niks aan het nie maar omdat winter 2009 aangestap kom haar stip oë vertel jy kan koop maar nie vir my nie Liked it? Share it please …

1869) Ek wil jou deurboor

1869) Ek wil jou deurboor

April 22, 2009

my spies my swaard my mes watter een sal die minste bloed laat my maagd Liked it? Share it please …

1870) Die veraf blik

1870) Die veraf blik

April 22, 2009

jou oë vertel jou gedagtes reis jy hou die tagheur horlosie in jou hand hy het dit gedra dit was al wat oor was nadat die leeus gebrekfis het Liked it? Share it please …

1871) My maat

1871) My maat

April 22, 2009

As jy maar weet hoe ek uitsien dan sal jy nie moerig by die huis kom nie jy sal moerig voor die garage deur wag as ek laat kom Liked it? Share it please …

1867) Ek en die sterre speel saam

1867) Ek en die sterre speel saam

April 21, 2009

tot die nag glitter dan is elkeen op sy eie ek kan mooi maak en versteek maar oordeel kan ek nie ek is al gebliksem omdat sy nie mooi genoeg was maar met poeierkwas en lipstiffie kan ek net soveel doen ek het ‘n skewe kakebeen en ‘n skewe neus maar die geld is goed …

1868) Jy besef nie

1868) Jy besef nie

April 21, 2009

ek is eintlik maar net die observer ek sirkel bo rond en kyk af op jou die roete wat jy gevolg het het jou nie by geluk uitgebring nie die steiltes die bergpasse het jy nie van geweet nie maar jou vuur jou gees was eg maar jy het die emosionele band gebreek jy is …

1866) Jou skaal

1866) Jou skaal

April 20, 2009

is die een wat vertel wat deel met jou maar vertel met geen simpatie Liked it? Share it please …

1865) Maagd

1865) Maagd

April 19, 2009

Die sterre voorspel jy is meer buigsaam en kan vinniger herstel van n onlangse verleentheid jy lag lag oor hindernisse dit rus op jou skouers om balans te vind tussen vriendskap en minnaar Twinkle Twinkle Little star ek wonder hoe kan jy so baie kak praat Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2026 Berg Gedigte