Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
1848) Ek weet

1848) Ek weet

April 15, 2009

as ek hierdie keer teruggaan na jou sal daar nie ’n volgende keer wees nie Liked it? Share it please …

1849) Seer hart

1849) Seer hart

April 15, 2009

waarom steek jy weg hy het jou befok dit weet jy sny die naelstring en vlug die toekoms in Liked it? Share it please …

1850) Wat ek wil weet

1850) Wat ek wil weet

April 15, 2009

het jy ontsnap uit die kloue van die satanskind ek staan eenkant en huil my God waarom, waarom Liked it? Share it please …

1851) Die rose

1851) Die rose

April 15, 2009

blom nog steeds al is dit laat somer hule kleur en geur sterk in die lug die herfs kleure eis sy tol die blare val die geur verdof maar ek weet die roos vrou moet ‘n seisoen rus om in al haar glorie vir my te blom om ‘n vonk in my lewe te wees …

1852) Opregte hart

1852) Opregte hart

April 15, 2009

net ‘n opregte hart kan liefde koop die vals hart kan die liefde verlei ‘n lieg hart kan die liefde mislei die swart hart kan die liefde smoor maar met my eg hart oorwin ek jou opregte hart Liked it? Share it please …

1843) Die swaard vrou

1843) Die swaard vrou

April 14, 2009

jy het gedink ek is hulpeloos toe ek uitvind jy speel 2 snaar kitaar maar ek is doof vir jou fluit ek en my swaard is gereed Liked it? Share it please …

1844) Porseleintjie

1844) Porseleintjie

April 14, 2009

jy is so broos so mooi so kosbaar ek drink net tee saam met jou maar as jy jou glas saambring drink ek jolig saam met jou Liked it? Share it please …

1845) Romantiese ete

1845) Romantiese ete

April 14, 2009

ek het uitgesien na jou uitnodiging jy was altyd so sjarmant het my elke oggend by die werk gegroet ek was opgedress jy daag op in jeans en t-shirt die kentucky take 2 kan jy eerder !!!! sjarmant !!!! Liked it? Share it please …

1846) Kom joint saam

1846) Kom joint saam

April 14, 2009

as die lewe te veel raak kom join ons verlorenes aan die voet van die kruis waar ons wag vir JESUS om op te staan Liked it? Share it please …

1847) As die glybaan van passie

1847) As die glybaan van passie

April 14, 2009

eers nat geword het kan niemand die gevare wat dit kan inhou bereken nie Liked it? Share it please …

1836) Hierdie herfs

1836) Hierdie herfs

April 13, 2009

bring ongesiens die stil sluip koue maar ons warm harte sal die koud verduur die oogkykverstaan die beste verwarmer onder die thermal jas vries ons liefde nie Liked it? Share it please …

1837) In die donker

1837) In die donker

April 13, 2009

Lê ek en wag my meneer my geweer die ligdag skaduwees beweeg ek span my boog my pyl vlieg toe sy struikel vang ek haar ek kon haar hart nie wen nie maar nou is haar liggaam myne haar hart is koud Ek skree My GOD Die liefde is Niks Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2026 Berg Gedigte