Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
1838) Jy lag, Jy huil

1838) Jy lag, Jy huil

April 13, 2009

Jy vertel my van jou seer jou oë weerkaats die seer jy lag vir my 60 % die 40 % seer bly oor al wat ek kan sê die 60% was my beste tyd saam met ’n vrou soos jy ! Liked it? Share it please …

1839) Jy besef nie

1839) Jy besef nie

April 13, 2009

ek is eintlik maar net die observer die roete wat jy gevolg het het nie geluk gebring nie die steiltes die bergpasse het jy nie van geweet nie maar die vuur binne jou was eg die band verbrand jy is vry om jou vlug te volg Liked it? Share it please …

1840) Maandstonde

1840) Maandstonde

April 13, 2009

die maan is skaam vanaand sy kruip weg agter die vlieswolke ek kyk vir haar my verlange groot ek mag nie nader ons drome van maankinders verpletter Mars sluip nader Ek bid My GOD spaar Haar dit Liked it? Share it please …

1841) Die jong versies

1841) Die jong versies

April 13, 2009

Die ou bul staan in die doods akker en snuif die koel herfswind hier is genoeg groen gras en water vir sy leeftyd ja ons almal se tanne word stomp en geel, ons tonge skurf ons windgat dae verby ons hare tossels maar ons memories bly HD 2010 die versies pla nie meer hy glimlag …

1842) Slaap sag my lief

1842) Slaap sag my lief

April 13, 2009

terwyl ek stry teen die bose doen ons reg om ons lus te bevry Liked it? Share it please …

1834) Ons skrik ons gatte af

1834) Ons skrik ons gatte af

April 10, 2009

Toe ons om die hoek kom het ons nie verwag om mekaar daar te kry nie ons het mekaar nog nooit in die lig gesien nie Liked it? Share it please …

1835) Is dit werklik liefde

1835) Is dit werklik liefde

April 10, 2009

so lief dat ek alles selfs my vriende sal opgee so lief dat ek selfs my ma en pa sal opgee ek weet nie waarom ek nie kan wegbreek want kyk net al die bloukolle en die knoppe binne my kop Liked it? Share it please …

1827) Hava se hoerhuis

1827) Hava se hoerhuis

April 6, 2009

doen goed sake vanaand more gaan daar dinge gebeur maar vanaand gebeur dit al hier sy tel die silwerstukke judas een van haar beste kliente spandeer baie vanaand hy tip goed net langs die hoerhuis is die welige tuin van getsemane die ouens gaan loop saam met die meisies daar claudius en hoer hanna kom …

1828) Gladbek

1828) Gladbek

April 6, 2009

jy het geseê jy het ‘n plat geel kar toe wys jy my die geel MX jy het gesê jy het ‘n boot toe wys jy my die buurman se boot jy het gesê jy het ‘n mooi huis sonder gordyne sien ek toe dit is for sale maar ek’s jammer ek’s nie for sale …

1829) Is jy ook soos die ander?

1829) Is jy ook soos die ander?

April 6, 2009

vra hy terwyl hy haar stip in die oë kyk sy mors haar koffie en sê: nee sy was pragtig met ‘n engel lag dit was sewe jaar gelede elke keer as hulle koffie drink dan mors sy haar koffie hy moes haar nie weer gevra het nie Liked it? Share it please …

1830) Loskop

1830) Loskop

April 6, 2009

jy lag luid jy glimlag jou lag reis wyd jou vuur gloei tot die oggendson jou groet jy is die more dou wat my groet Liked it? Share it please …

1831) Met jou rooiwang

1831) Met jou rooiwang

April 6, 2009

trek jy my jou reuk eie aan jou jy steek jouself weg om nie gesien te word styf gegroei kruip jy weg onder die blaar van beskerming jy gee jouself nie maklik prys maar met my geoefende hand pluk ek jou die rooi vrug van smaak Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2026 Berg Gedigte