Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
1832) Kom ons doen

1832) Kom ons doen

April 6, 2009

dit hierdie keer reg ons het al voorheen probeer maar het nie die paal gehaal nie kom ons stem hierdie keer reg Liked it? Share it please …

1833) Ek mag jou nie kry nie

1833) Ek mag jou nie kry nie

April 6, 2009

met jou helder kloklag beur jy op jou glinster oë se blink lig verlig my wêreld ek mag jou nie kry nie jy weet dit nie maar ek kom gereeld om jou kloklag te hoor en jou glinster oog te sien en in jou blink lig te staan Liked it? Share it please …

1822) Jy is begeerlik

1822) Jy is begeerlik

April 5, 2009

sê die ouerige man aan die kroegmeisie sy lag skamerig ek is tien uur van diens ek sal jou huistoe vat sê hy dankie oom sê sy met respek vir ’n oom langs die pad het die motor gaan staan die oom het gevroetel sy het geskree die skoot deur die ruit het die oom …

1823) Flat land

1823) Flat land

April 5, 2009

’n duisend blokkies lig aanskou my mense lewe daar elkeen in sy hokkie wat gebeur daar ’n honey moon couple het nie geld vir weggaan klop maar in die ou plek die drug lord met die naald spuit die arm van die daring meisie sy weet nog niks sy skree as die ritmiese bewegings van …

1824) Gebliksem

1824) Gebliksem

April 5, 2009

Toe jy my die eerstekeer gebliksem het moes ek vir die wêreld wegkruip ek het gehuil , en gedink jy is nie so sleg nie ek het al van erger gehoor toe bliksem jy my weer die buurman het alles gehoor ek het my hart uitgestort hy was ’n meneer spiere en al ek’s bly …

1825) By die Kruis By die kruis

1825) By die Kruis By die kruis

April 5, 2009

Sit ’n ou vrou slegs ’n dun kleed beskerm haar teen die vries woestyn wind die romeinse soldate ignoreer haar sy is skadeloos sê hulle vir hulself hier aan die voet van die kruis bid sy ,die ouma van Jesus sy hoor die geween van maria en die ander sy weet dat sy nader aan …

1826) Rooi lip lekker

1826) Rooi lip lekker

April 5, 2009

Julle werk in die parfuum kasteel in die red square na 20 reuke kry ek die spesiale een volgende ’n lekker smaak lipstiffie appelkoos, guava en suurlemoen hulle sit dit aan ek kon nie keer en proe die lekker sjoe candy ,voluptua, maltabella dit was die geurigste soene wat ek nog gehad het Liked it? …

1817) Vancouver meisie

1817) Vancouver meisie

April 2, 2009

vasgevries in jou wêreld sien ek jou maar die ysbeer pels warm jou jou figuur versteek maar jou lyf vertel van die ysbeer snoeker spel jy ontdooi jy skil die beer se vel die woltrui ruk jy af die naakte waarheid staar my aan ysbeer snoeker kan ek nie speel jy bly koud Liked it? …

1818) Tolpad

1818) Tolpad

April 2, 2009

die tollenaar is op sy pos en wag vir elke stukkie kos die rooi ferrari flits verby die tollenaar lag en trek die lever wat die snypenne lig die ferrari stop die klein bliksem kom aangestap wie is jy? vra hy die tollenaar sê gee die helfte van jou lotto prys of elke stap na …

1819) Hulle kom van die laerhuis af

1819) Hulle kom van die laerhuis af

April 2, 2009

en stap afdraande teen golgota op hoog dronk en vol bravade hulle sien die man daarbo hang en lag, en sê ‘n goeie boomklimmer die man kreun maar hulle stap verby hoog bo aan die kruis sê Jesus vergewe hulle Vader want hulle weet nie wat hulle sê nie Liked it? Share it please …

1820) Waarom bang jy

1820) Waarom bang jy

April 2, 2009

vra die vier besope mans terwyl hulle teen golgota opstap die kruis afgeëts teen die laatmiddag son jy is ‘n chancer wat uitgevang was, ne waarom antwoord jy ons nie die soldaat stamp hulle uit die pad en druk die asynspons teen die man se dorre lippe hy sal nog praat as die spies kom …

1821) Vasgepen

1821) Vasgepen

April 2, 2009

vir soveel jare is ek al lus vir jou ek kon net nie ‘n geleentheid kry nie maar vanaand op die jooldans weet ek die kans gaan daar wees ek drink genoeg wit wyn ek weet ek gaan jou vaspen Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2026 Berg Gedigte