Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
1813) Ek lus jou

1813) Ek lus jou

March 31, 2009

Vir drie jaar al sit jy voor my in die kantoor as jy opstaan sien ek jou swaailyf wat empysife ontlok ek verstaan waarom Liked it? Share it please …

1814) My goudstafie

1814) My goudstafie

March 31, 2009

toe ek jou gekoop het was jy 1400 dollar per ons maar nou het jou waarde verminder per ons jy sal ’n paar pond moet optel om weer van waarde te wees Liked it? Share it please …

1815) sale now on

1815) sale now on

March 31, 2009

by die voet van die kruis word klere verkoop van tweedehandse skoene vir R50,00 tot baba bottels vir R5,00 dit is bargain tyd die pryse is goed ‘n sy hemp verkoop vir R50,00 ‘n bebloede hemp word omhoog gehou ek bie R20,00 met die bondel klere stap ek huis toe ek het nie geweet nie …

1816) Die special

1816) Die special

March 31, 2009

game adverteer hulle pase special digital kamera R1 745 jy kry ware waarde jy kry ware kwaliteit dit is goeie vrydag daar is ‘n kaart saam met die kamera die pad na scoops die pad na Golgota Liked it? Share it please …

1812) Silwer

1812) Silwer

March 30, 2009

silwer en goud het ek nie maar wat ek jou kan gee is ‘n koor na elke ATM daar is silwer en goud in jy moet dit net gaan haal ek gun jou dit die koerante sê bende van ses buit ATM daar was egter net ses honderd rand in toe besluit hulle om Judas …

1798) Ek verloor die son

1798) Ek verloor die son

March 29, 2009

in die oggend ry ek wes in die son se oog in donkerbril en al maar die son skyn hoe later hoe kwater die donkerbril help ’n bietjie die bietjie tan laat my goed lyk hulle laat my goed voel laatmiddag face ek weer die son die groot oranje bal laat my dink aan my …

1799) sprokies liefde

1799) sprokies liefde

March 29, 2009

Ongelukkig bestaan dit nie maar kom ons probeer kerslig atmosfeer die groot kers tussen ons flikker soveel dat ek sy gesig nie mooi kon sien nie mooi praatstem saam mens moet vry wees nie sommer rondjol nie ons kan rondjol waar daar nie soveel geraas is nie daar was nie kerse nie net ateljee ligte …

1800) Wreek wraak verrot

1800) Wreek wraak verrot

March 29, 2009

ons wil wraak neem wanneer so iets gebeur maar met wreek kom weer wraak maar ek weet wat om te doen gee dit aan die Here Hy weet wat om te doen jy kleine mens vertrou net op my Liked it? Share it please …

1801) Lekker gevrek ne?

1801) Lekker gevrek ne?

March 29, 2009

die man aan die kruis kreun die man die bloedbank staan nader sy bloedgroep baie skaars die naalde gereed hulle steur hulle nie aan die gewoel om die kruis hulle hoor die woorde mene mene en storm vier litrer kosbare bloed om palenstynse lewens te red ons dank aan die skenker van hierdie kosbare bloed …

1802) Was jy al ooit gevra

1802) Was jy al ooit gevra

March 29, 2009

ek het nog nooit so daaraan gedink nie waarom vra jy my of ek lief is vir die vrou in my huis ja want waarom is sy nou al ’n jaar lank hier sy gee om en kyk om as ek dwaal sy koop my om met komkommer en pampoen varktjops is my dood na …

1803) Aan julle wat my werke lees vra ek

1803) Aan julle wat my werke lees vra ek

March 29, 2009

om die Hemelse Vader te vra vir ’n nuwe lied vir my kind wat deur ’n satanskind oorheers was mag sy en haar dogtertjie 9 maande vrede vind dit is al wat ek vra Liked it? Share it please …

1804) Jou trieks

1804) Jou trieks

March 29, 2009

jy dink nie ek weet van jou trieks nie slim jan dink jy, jy is agter die bome kan jy wegkruip pistool aan die sy maar al jou trieks is niks want jy spot met die God wat my kind behoed Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2026 Berg Gedigte