Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
1805) Vee die tafel skoon

1805) Vee die tafel skoon

March 29, 2009

met die jare dek ons die tafel van die lewe maar as die tafel vol is weet ons nie meer nie ruk die tafeldoek en breek die porselein sy liefde is goud werd fok die porselein Liked it? Share it please …

1806) Vrou

1806) Vrou

March 29, 2009

As julle maar net kon die tong knoop na die eerste woorde gesê is en dit nie ’n tweede keer sê nie en ook nie ’n derde keer nie, soveel kere nodeloos niks word bereik ’n huwelik afgetakel dieselfde swaardwoorde sny aan stukkies dit wat oorbly as jy die swaard bêre sal al die kak …

1807) Die vyf rose

1807) Die vyf rose

March 29, 2009

wat ek vanaand in die portaal gesit het is vars gepluk uit my tuin die reuk dartel in jou neus op jy kyk op en gee ’n hemelse glimlag jou oë word sag jou lyf smelt teen my jy fluister in my oor JY is my alles is dit maar net wat vyf rose kan …

1808) Wêreld van geluk

1808) Wêreld van geluk

March 29, 2009

ons skep ons eie wêreld van mooi en geluk van vrede en liefde tussen hierdie 4 mure geskep deur onsself leef ons beef ons maar pasop as die verkeerde deur oopmaak kry ’n loergaatjie Liked it? Share it please …

1809) Hasies

1809) Hasies

March 29, 2009

Ek sien die hasies oral rond en skiet 12 ek bêre my geweer Maar toe vreet my hond nie tjoklit hasies nie Liked it? Share it please …

1810) Vir jou wil ek

1810) Vir jou wil ek

March 29, 2009

Beskerm teen die aanslae van die lewe want die aasvoëls sweef altyd daarbo op soek na prooi soos jy wat glo wat jy hoor soetstroop woorde my liefkind die aasvoël spuit homself met axe en vat die byl en vernietig net Liked it? Share it please …

1811) Die aasvoëls sirkel

1811) Die aasvoëls sirkel

March 29, 2009

die herder tuur die lug in en sien die swart kolletjies sirkel daar hoog bo daar is geen gevaar sê hy vir homself al sy skape is bymekaar hy drink ’n paar biere en gaan lê onder ’n groen bos dit is laatmiddag toe hy wakkerskrik die aasvoëls skrik en vlieg weg die karkas van …

1797) Paasnaweek winskopies

1797) Paasnaweek winskopies

March 28, 2009

waarom nou so waarom verkoop hulle so goedkoop milan sitkamerstelle 15 000. jy spaar … 10 000. toshiba mikrogolf  9 000. jy spaar … 3 000. kom ontspan met ’n glasie wyn en kom kyk na die kruisiging op ons spesiale 2 meter 2010 HD special offer maar ons moet by sê die rente wat …

1784) Die fokon paashaas

1784) Die fokon paashaas

March 27, 2009

loer oral vir ons advertensie op advertensie met sy twee lang voortanne wil hy ons laat lag waar kom hierdie haas vandaan met al sy eiers ’n satans dis Liked it? Share it please …

1785) Dringend

1785) Dringend

March 27, 2009

ek moet haar dringend bel was die boodskap op my sel ek is dadelik opgewonde ek het haar ses jaar laas gesien sy was die vrou van my drome maar het my beste vriend liewer as vir my het sy destyds gesê nou bel sy my toe sy die deur oopmaak sien ek my ex …

1786) Voordat ek

1786) Voordat ek

March 27, 2009

my moer strip sit asseblief jou kinderhuis in die bed ek het nie gekom om in die koor te sing nie Liked it? Share it please …

1787) Ek het ook emosies

1787) Ek het ook emosies

March 27, 2009

ek is net ‘n ou wat nie werklik lag nie die kommer en angs dra ek hier binne my gesig hou ek strak sodat die wêreld my nie ‘n klagat of ‘n nar kan noem nie Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2026 Berg Gedigte