Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
1781) jy is vryerig

1781) jy is vryerig

March 25, 2009

sê sy vir hom terwyl sy die streppie van haar swart nommertjie op sy plek sit dit was ‘n hele tyd gelede dat ons so lekker geëet het jy het ‘n hele bottel cabarnet gedrink is dit waarom? by die huis steier hy rond ek is lus vanaand ek is lus vir my sekretaresse maar …

1782) Liefdes nessie

1782) Liefdes nessie

March 25, 2009

hier waar ons elke vrydagaand mekaar kan ryp en gryp het ons die wêreld se grot van genot gevind maar jy kan nie elke vrydag ‘n konferensie hê nie die noodlot het uitgevind toe kom sy en pluk ons liefdesnessie uitmekaar en gaan sit op die laagste boom en kwetter vrolik haar minnelied Liked it? …

1778) akkedis akkedis

1778) akkedis akkedis

March 24, 2009

roerloos sit jy en wag jou reptieloog koud gefokus watter maagd dan weer vandag Liked it? Share it please …

1777) Vibreer

1777) Vibreer

March 24, 2009

as hy vibreer spring ons ons vingers ratel oor die nommers in afwagting hoor ons the subscriber … in afwagting luister ons ek is nie beskikbaar nie want ek … as die sms verskyn jammer vir jou maar … dan tjank ons maar as die sel jou liedjie sing dan spring ons weer Liked it? …

1776) Seepglad

1776) Seepglad

March 24, 2009

soveel kyk en kyk wat doen hulle alles is egter beplan en julle vreet dit vir soetkoek op dit is alles uitgewerk om nie soos jou lewe te wees nie hulle stort selfs sonder ‘n sepie Liked it? Share it please …

1772) Jou skuld

1772) Jou skuld

March 23, 2009

bring jou skuld na ons sê die advertensie Jesus sê kom na my toe ons sal al jou skuld een maak sê die advertensie ek sal jou skuld vergewe ons sal jou bind jy sal lewenslank betaal sê die advertensie Jesus sê kom na my toe en ek sal jou sondes vergewe wie gaan jy …

1773) Winterkombers

1773) Winterkombers

March 23, 2009

hulle adverteer al die winter van koue voete en wasem asem die meisie op die voorblad kom aangestap in winter styl uitgevat ek sit koud alleen in T shirt en kwyl Liked it? Share it please …

1774) Ons altwee

1774) Ons altwee

March 23, 2009

is snoes toegewikkel in ‘n bont kombers die winterkoue afgeweer ons kyk in mekaar se oë daar is geen warmte die jare het ons bloed dun gemaak ons harte koud gemaak die enigste warmte die kombers lyf Liked it? Share it please …

1775) Wees lekker parfuum

1775) Wees lekker parfuum

March 23, 2009

die meisie met die blou oë knik vir my sy verkoop die nuwe parfuum van DKNY onverwags spuit sy my en gooi ‘n appel en byt dat die sop spat its delicious sê sy ek het die hele dag gehardloop want al die meisies wou my appel hê Liked it? Share it please …

1771) Skelm vry

1771) Skelm vry

March 22, 2009

is vinnig met klere aan verbode vrugte word vrot maar vars vrugte kan jy afskil en happie vir happie geniet Liked it? Share it please …

1770) Wat wil ek hê

1770) Wat wil ek hê

March 21, 2009

weet ek nie maar wanneer ek in jou arms l4 weet ek wat ek wil hê Liked it? Share it please …

1762) Waarom flikker julle so

1762) Waarom flikker julle so

March 20, 2009

Om aandag te trek in die oog te wees om gelus te wees maar die manne met die lus is almal hangpens wat drup van lus vir jou sluip liewers saggies terug Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2026 Berg Gedigte