Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
1763) Parfuum O Parfuum

1763) Parfuum O Parfuum

March 20, 2009

manne julle weet nie wat parfuum kan doen aan jou liefdeslewe nie jy kan die nooi van jou drome bedwelm met die regte parfuum slegs bokant R600 is jy eers in tel die cheapies flous geen VROU nou is jy in ’n ander klas die klas van erkenning die klas van waardering die klas van …

1764) WAAROM is ons so skaam

1764) WAAROM is ons so skaam

March 20, 2009

Om te erken dat ons verkeerd was dat ons opgeslip het dat die stukkie so lekker was maar as ons die pere en die guava klaar geslurp het is die lus oor dan vlug ons terug na die een aan wie ons trou beloof het waarom is ons dan nou so skaam Liked it? Share …

1765) Die sneeuman

1765) Die sneeuman

March 20, 2009

Staan en huil op die hoek van die sneeubedekte plein sy trane van hartseer sny twee gleuwe van smart oor sy wange dit gleuf oor sy bors hy huil oor al die alleenkinders vir wie hy ’n lekkergoed gegee het hulle dankbaar oog hy kon lees net vir nou waar gaan hul vanaand op ’n …

Mabooki is op die BERG

Mabooki is op die BERG

March 20, 2009

n nuwe uitsig ,nuwe horisonne, nuwe geleenthede,avonture, nuwe woorde , n geleenteid om gedagtes in n ander taal te deel , dit is n uitdaging, n nuwe avontuur wat wag. sien julle daar , groete BERG Liked it? Share it please …

1766) Parfuum

1766) Parfuum

March 20, 2009

die sagruik brein klitser wat die manne so verwar sy gebruik vandag dune die manne skud hulle koppe jy kan verswelg word sy gebruik vandag irresistable die manne volg haar hulle gaan laat wees sy gebruik vandag poison om van die lastige manne ontslae te raak maar vanaand dra sy joy spesiaal vir my ons …

1767) ons droom en droom

1767) ons droom en droom

March 20, 2009

maar word wakker met leë arms toe ek nog klein was het ek gedroom van dinky toys en mechano stelle later van fietse en toe motorfietse met die hormoonjare het ek meisies raakgesien en elke oggend skaam wakker geword toe sy my afgesê het het ek ernstig begin droom ek het maar net gedroom my …

1768) Die bitch van portobello

1768) Die bitch van portobello

March 20, 2009

my eerste dag op die strand daar aangekom met donkerbril en koelsak ek het met klinknael broek en kaal bolyf die son gevreet klinklyf uitgestrek sien ek haar sy was nou net nie daar sy het nogal heel kuis gelyk toe sy my ‘n bier vra was ek verbysterd opgewonde koffie date ek haar sy …

1769) Doodsvallei

1769) Doodsvallei

March 20, 2009

ek het verdwaal en in die doodsvallei beland 1. ‘n slang het my skrams gepik 2. die mes het my hart gemis 3. die motor het my rakelings gemis 4. die hi jack het my nie geskiet nie 5. die kar het my nie dood gerol 6. sy het misgeskiet 7. die hartomleiding het my …

1759) Droomvrou

1759) Droomvrou

March 19, 2009

in die oggend as jou wimpers nog deurmekaar is is jy op jou mooiste as die sag van droomland nog in jou oë is en klaasvakie se droomsand nog op jou wang lê dan dink ek met dankbaarheid aan daardie onweersdae toe ons bang was toe ons onder die kleed van genade kon skuil daarsonder …

1760) My skepper

1760) My skepper

March 19, 2009

die dag toe jy die gedagte gekry het om iets skeppends te skep het jy seker by jouself gelag jy gaan my nie mooi maak ek sal self mooi moet word jy gaan my nie sterk maak ek sal self moet uitvind waar my krag vandaan moet kom ek gaan jou nie ‘n suiwer stem …

1761) Hond alleen

1761) Hond alleen

March 19, 2009

Die spca in transit kamp is nie ’n speelkamp nie sê die swarthond vir homself hy het voor dit nie geweet waar hy vandaan gekom het nie hy het vanoggend eers gehoor sy pa was ’n border collie wat geen grense gerespekteer het sy ma was ’n labrador sy ouma was ’n duitse herdersmeisie sy …

1753) Die duif met die gebreekte vlerk

1753) Die duif met die gebreekte vlerk

March 18, 2009

Ek was baie kwaad die dag toe ek in die veld gaan loop het spartelend in die doringbos het ek jou gesien , soveel moeite het ek gedoen jou vlerk gespalk jy was nie bang nie jy het my hart gelees jou koer het mooi geword het my wakker gemaak jou troetel oog het vir …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2026 Berg Gedigte