Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
1754) Jy kan die lewe leen

1754) Jy kan die lewe leen

March 18, 2009

wat jy wil jy kan maak en breek jy kan verdwaal in die stad van die lewe sonder flits of kompas die straatnaam vat jou net een blok ver al die strate van die lewe lê opgesluit in die boek van die lewe as jy die pad verloor is alles nie verlore jy kan by …

1755) Die sperm

1755) Die sperm

March 18, 2009

ek is een van ‘n miljoen dit is my reg om te veg vir die embrio van die bruinoog vrou Liked it? Share it please …

1756) Die krul horing bul

1756) Die krul horing bul

March 18, 2009

staan teen die duin sy twee lang horings sy trots spies die lug in hy moet sy testament regkry sy regter horing skenk hy aan sy seun elandre hy gaan opslae maak met die lang horing sy linker horing skenk hy aan sy x sodat sy die jong jagse bulletjies van haar af kan weghou …

1757) Bly tjoepstil

1757) Bly tjoepstil

March 18, 2009

dat ek en jy probeer het nie dat ons dit toe reggekry het om mekaar te bed dit was vleislus gewees besef ons nou die tafel is leeg daar is geen gereg meer oor nie moet asseblief nie die wêreld vertel nie Liked it? Share it please …

1758) Ek wil ’n varktjoppie wees

1758) Ek wil ’n varktjoppie wees

March 18, 2009

Sê die klein varkie en vreet sy mieliepap Liked it? Share it please …

1748) Ons mis die lewe

1748) Ons mis die lewe

March 17, 2009

hou op om te kerm te kak en te kla oor die swaar van die lewe die israeliete het 40 jaar geswerf omdat hulle gekla het wil jy 60 jaar oud word en nog steeds ‘n klagat wees kyk na die vars groente op die mark die lag, die vroeg koffiedrink en sosaties die praat …

1749) Los vleisie

1749) Los vleisie

March 17, 2009

hy het te veel gedrink die gedagte aan huis vergete sy kom uit die skadu gestap R300 sê sy te veel sê hy en ry aan by die robot staan drie R200 vir pay as you go sê een by die volgende stop sê sy R100 vir ‘n bloujob hy slaan die brieke aan Liked …

1750) Waarom het God vrou geskep

1750) Waarom het God vrou geskep

March 17, 2009

om ‘n maat te wees om lief te wees om sielsgenoot te wees om waardeer te wees om moeder te wees maar jy kan slegs man wees as jy haar eer Liked it? Share it please …

1751) Ek donner vir jou

1751) Ek donner vir jou

March 17, 2009

julle bliksems die office girls is ge thrill maar hulle weet nie by die huis word jy gedonner vanaand Liked it? Share it please …

1752) my hart breek

1752) my hart breek

March 17, 2009

as ek die rooioog kinders sien stap agter ma en pa in die mall hulle kyk kuiserig na die somerklere in die woolies venster ma ruk hulle weg en gooi ‘n bang oog na hulle pa hy is nie meer haar man nie na soveel klipdrif is hy haar kinders se pa ek sien dit …

1743) ‘n ster verskiet

1743) ‘n ster verskiet

March 16, 2009

voordat sy kan val het ek haar gevang ek het amper my vingers verbrand sy het bewend onder die komberse gelê haar oë was wild ek het haar gesig met ‘n warm waslap skoongemaak en warm milo het haar oë gesluit ruk ruk het sy geslaap en lelik gepraat groot oog het sy smekend gesê …

1744) Vir die vrou

1744) Vir die vrou

March 16, 2009

hardloop na die man wat jy liefhet koester hom teen jou bors as hy geval het laat hy jou hartklop voel vat hom na jou tuin en versorg hom en soen hom weer en weer gee vir hom die wyn van vergewing in ‘n silwer beker Lees verder uit: Die boek van die lewe. Hooglied …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2026 Berg Gedigte