Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
1722) Ek is niks

1722) Ek is niks

March 13, 2009

niks meer in jou lewe jy het my niks gemaak toe jy haar gekies het nou het sy jou gelos en is jy niks werd Liked it? Share it please …

1723) Jy mag nie huil nie

1723) Jy mag nie huil nie

March 13, 2009

sê ek vir myself hy het so pas gesê hy het my nie lief nie maar wat moet ek met sy embrio maak Liked it? Share it please …

1724) Die wêreld gaan nie nou eindig nie

1724) Die wêreld gaan nie nou eindig nie

March 13, 2009

want ons liefde het pas begin ek glo en jy glo dat ons liefde oneindig is dit is nadat ons liefde gemaak het Liked it? Share it please …

1725) Haar goue sleutel

1725) Haar goue sleutel

March 13, 2009

vandag het ek in jou bleek blou oë gekyk dit was die eerste keer dat ek jou gesien het ’n diepoogkyk die poorte na jou siel gesluit daar was nie die donker wat by so baie skuil ek sien jou goue sleutel om jou nek Liked it? Share it please …

1713) Buurvrou O Buurvrou

1713) Buurvrou O Buurvrou

March 12, 2009

Gister het jy gras gesny gisteraand was jou badkamer venster oop vanoggend ses uur het jy naak geswem vanmiddag het jy wors gebraai NOU was jy kar in ’n short en T shirt ek hang nou al twee dae by die boonste badkamer venster uit Buurvrou O Buurvrou jy sien my nie eers Liked it? …

Is ek fokol werd

Is ek fokol werd

March 12, 2009

Ou grootvoet, jou happie het gesorg vir hierdie happie, ek hoop dit gaan lekker smaak! Soos jy gese het mense gee nie meer om nie , n mens help wanneer jy kan of nie kan nie . wat belangrik is vir sekere mense is , hoeveel ek werd is ,wereldse terme, hoe lank hou hierdie …

1714) Ek sal jou lei sê sy

1714) Ek sal jou lei sê sy

March 12, 2009

ek sal jou verlei ek kan jou mislei maar ek weet aan die einde van die dag sal ek die een wees wat ly Liked it? Share it please …

1715) Laatnag kriewels

1715) Laatnag kriewels

March 12, 2009

waarom lê jy nie stil nie ek wonder sê hy waarom vra jy sê sy ek wonder oor die sms’e wat jy so laat kry sy sê dis van al die jags mans by die werk wat nog suip en wonder waarom hulle vrouens so kwaad is ek wonder ook sê hy waarom jy so …

1716) Die Hoek van die heelal

1716) Die Hoek van die heelal

March 12, 2009

al kruip jy weg so ver so ver ek sal die reuk van jou parfuum volg tot in die hoek van die heelal Liked it? Share it please …

1717) Porselein hart

1717) Porselein hart

March 12, 2009

my pyle van liefde skram weg my koker is leeg ek los jou vir die met die hamers Liked it? Share it please …

1706) Rio o Rio

1706) Rio o Rio

March 11, 2009

stad van glans wat laatnag dans die samba wat spierlyf laat slangdraai die kale lyf word gewys Rio o Rio jy terg jy mergel my laaste sent laatnag tel ek jou vere op die Christus beeld slaan alles gade Liked it? Share it please …

1707) My smarag

1707) My smarag

March 11, 2009

ek smag na jou vonkelrooi my smarag ek smag Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2026 Berg Gedigte