Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
1708) Waarom byt jy my

1708) Waarom byt jy my

March 11, 2009

Die blou kolle oordek my ek verdien seker party maar jy byt my baie keer dit wys maak my skaam om jou passie so te vertoon Liked it? Share it please …

1709) Ek gebruik die jare

1709) Ek gebruik die jare

March 11, 2009

roekeloos het ek gejol tot jaar 30 onverskillig het ek gestaan motors en meisies so vinnig tot jaar 40 op jaar 50 het ek gedrop meneer op die bal was ek nie meer nie die windgat jare was verby op 60 het ek net verlangend na die witstrand meisies gekyk my leë jare rol verby …

1710) Ek vang jou seine op

1710) Ek vang jou seine op

March 11, 2009

My liewe aardse kind jou sein is een van miljarde ek skryf jou lewe op in die boek wat ek sal voorlees wanneer jy voor die poorte staan lei jou lewe soos opgeskryf stoon in die boek van die lewe . Liked it? Share it please …

1711) Ek hou van

1711) Ek hou van

March 11, 2009

jou ruik jou nek ruik hoe jy loop hoe jy kyk na my hoe jou sag bruin oë my bekyk jou vag rooibruin hare swiep in die wind jy is my droom ge-werklik Liked it? Share it please …

1712) Vuurvrou

1712) Vuurvrou

March 11, 2009

Jou vuur aangesteek verskroei my ek het nie beheer ek krul op onder die waterval van koud Liked it? Share it please …

1696) ROME o ROME

1696) ROME o ROME

March 10, 2009

Waar caeser geloop het waar caeser regeer het ons het in rome ontmoet ek was daar met die anderkant van my hart die alleenkant wat op soek was na nog n eensame hart in die tempels van rome het ek jou gevind tussen die godin beelde jou eg het deurgeskyn jy soldaat van rome deurboor …

1697) Alfie Die Kalfie

1697) Alfie Die Kalfie

March 10, 2009

Dit was lekker toe ek nog by moeder was maar nou is besie die bulletjie besig waar ek eens was was ek n mens was sy my X ma Liked it? Share it please …

1698) Torino o Torino

1698) Torino o Torino

March 10, 2009

mama mia ek verlang terug na daardie dag in die trattoria waar die wulpse italiaanse meisie my ’n glas wyn gegee het sy het die growwe brood gebreek en ’n stuk geëet en gevra are you better than my italian stallion sy het omgedraai en laggend weggeloop en gesê i tuoi occhi sono due stellanella …

1703) Liefde termometer

1703) Liefde termometer

March 10, 2009

as ons tot 10 grade gevroetel het is daar nog grade oor het my ma gesê as ons tot 20 grade gevroetel het is daar nog n paar grade oor het my ma gesê maar toe ons tot 35 grade gevry het was daar min tyd oor    voordat my pa die kraan oopgedraai het …

1699) Jy het die sleutel gevind

1699) Jy het die sleutel gevind

March 10, 2009

wat die vuur in my aangesteek het jy het nie geweet jy speel met vuur toe jy my liefde versmaai het jy ook jou liefdelose toekoms verseël Liked it? Share it please …

1700) Spies van verdriet

1700) Spies van verdriet

March 10, 2009

jou oë het eens geglinster jou lag was helder jou lyf gewillig todat die spies van verdriet jou getref het   Liked it? Share it please …

1701) Liefde stroom

1701) Liefde stroom

March 10, 2009

my bloedstroom is soos ‘n rivier wat nooit eindig my liefdestroom reis deur die tonnels van jou lyf om elke keer flou terug te plons in jou vergewings hart Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2026 Berg Gedigte