Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
1688) Ek is nog nie

1688) Ek is nog nie

March 7, 2009

oud nie sê hy ek kan nog bergklim en bokskiet en nou sê hierdie 25 jarige girl vir hom kierieman hy lag hardop toe hy die trappe van sy villa klim en sê vir die 20 jarige meisie gooi vir my nog ‘n dom perignon Liked it? Share it please …

1683) Aan stukkies

1683) Aan stukkies

March 6, 2009

jy was aan stukkies na die val ek las jou stukkie vir stukkie jou pragtige kurwes heel ek teer jou kleurryke vel heg ek ek wag ek werk stadig sodat ek jou lank in my hand kan hou Liked it? Share it please …

1684) Saamsmelt

1684) Saamsmelt

March 6, 2009

as ons saamsmelt sê mars vir venus is daar ‘n miljoen komete om die boodksap van ons liefde die melkweg in te stuur Liked it? Share it please …

1685) Jou wêreld

1685) Jou wêreld

March 6, 2009

na jou wêreld het jy my gebring waar die son nog opkom elke dag waar die dag vir jou lag waar jou skaterlag reis op die wind die wêreld van nog ‘n more die wêreld van liefde wat ek nou eers leer ken Liked it? Share it please …

1682) As die brikette hard geword het

1682) As die brikette hard geword het

March 5, 2009

as dit anders kon gewees het kon ‘n mens weer ‘n nuwe vuur aangesteek het as jy genoeg van die warmte van jou hart bygegooi het kan ons nog baie kere gebraai het Liked it? Share it please …

BERG is MOERIG

BERG is MOERIG

March 5, 2009

ek het twee engelse gedigte geplaas, aangesien dit ware gebeurtenisse was wou ek dit graag deel , een ou het my gevra of ek gerook is , gelukkig het ek nog nooit teerpad gelek nie .ek sal hulle nou maar vertaal in afr en wanneer rough reg is dit daar plaas . ek het toe …

1679) J,ay DesireCent Fois

1679) J,ay DesireCent Fois

March 4, 2009

ek wil binne in jou wees, ’n onsigbare gees J, ay desire cent fois me transformer, et destre ’n onsigbare gees, binne in jou hart qui vous fait contre moy si cruelle apparoistre ek sal meester wees van emosie De Lhumeur qui vous ,au moins je serious soos dit vloei deur jou vlees Et si …

1680) L infinito

1680) L infinito

March 4, 2009

op die verste horison dell ultimo orizzonto hoor ek die winde io nel pensier mi fingo ruis deur die plante odo stormir tra queste piante dan dink ek aan die ewigheid e mi sovvien l eterno aan die dooie seisoene e viva,e il suon di lei maar ek lewe e viva ,e il suon di …

1681) Speel kanse gemis

1681) Speel kanse gemis

March 4, 2009

die oogflits vertel ek wil groet sy wil groet maar frans se groet au revolt is vreemd sy lag en loop verby in portugees groet ek via madeira sy trek neus op in italians groet ek cosa nostra haar oë draai wild en sy hardloop in engels sê ek hi sexy sy glimlag en loop …

When irish eyes are smiling

When irish eyes are smiling

March 4, 2009

she stares intently  at the horison her clear blue eyes reflecting what lies beyond the waves here she can see the beach and the little ones playing sand games the children laughing and shouting it seems like yesterday she looks at the horizon and smile God lies beyond the waves Liked it? Share it please …

Rosanna

Rosanna

March 4, 2009

you are a rose in my garden your tender leaves unfolds your thorns guards you early in the morning when the dewdrops are in your eyes I smell your scent your message are honest beauty in this world Liked it? Share it please …

Father time

Father time

March 4, 2009

is with you all the time he puts the wrinkles round your eyes matures your smile he gives you time to love to play enjoy while he is still your friend Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2026 Berg Gedigte