Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
1676) Jy my skildery

1676) Jy my skildery

March 3, 2009

tien blikke verf tien kwaste ‘n wit doek leeg soos my hart ek vat die blonde blik pva en skilder jou hare ek vat ‘n dun lang kwassie en skilder jou wenkbroue jou lippe maak ek rooi jou tande wit jou naels rooi jou lyf neutbruin hier en daar kleur ek ook in ek skilder …

1677) Die pad na die hel

1677) Die pad na die hel

March 3, 2009

is pylreguit en kort hang net af hoe haastig jy is jou vrou te verneuk jou werk af te skeep Liked it? Share it please …

1678) Die dop moet kraak

1678) Die dop moet kraak

March 3, 2009

as jy honger is as jy jou kuiken wil sien as jy koek wil bak of brekfis wil eet die hoenderhaan staan verwonderd die hoenderhaan is gepuzzle Liked it? Share it please …

1665) Ons gaan lê saam

1665) Ons gaan lê saam

March 2, 2009

met die laatmiddag son wat flou deur die venster skyn die son verstaan die son skyn die laaste strale om ons hyg lywe te groet netnou skyn hy weer in ’n ander wêreld om geliefdes te groet as die vriendlik moreson Liked it? Share it please …

1666) Huisie by die see

1666) Huisie by die see

March 2, 2009

sy staan voor haar wit huisie die suidoos waai verwoed sy tuur oor die see dit is tyd dat hy terugkom sy sien deur die skuim wolke die swart kol naderkom dit is sy boot sy sien hom staan rotsvas op sy boot hy is op pad om anker te gooi by sy wit huisie …

1667) As ek kon

1667) As ek kon

March 2, 2009

en my bene nog jonk was het ek jou geduik en jou vertel hoe vrou jy is hoe jy my hart gesteel het Liked it? Share it please …

1668) Gister … is elke dag wat verby is

1668) Gister … is elke dag wat verby is

March 2, 2009

en gister is nie meer more nie dankie God dat ek vergewing ontdek het Liked it? Share it please …

1669) As die sterre se oë seer is

1669) As die sterre se oë seer is

March 2, 2009

van al die geflikker dan glimlag ek want jy my ster hoef nie te flikker nie want ek sien jou altyd raak Liked it? Share it please …

1670) Bloedspoor

1670) Bloedspoor

March 2, 2009

jy sal nooit wegkom jy sal nooit rus hê die harte wat jy breek die bloedspoor wat jy laat sal die honde volg Liked it? Share it please …

1671) Sondag praat

1671) Sondag praat

March 2, 2009

krities analities skepties wantrouig sinies gevoelloos oorbluf geloof ‘n reaksie of God se woord? Liked it? Share it please …

1672) Die viool huil

1672) Die viool huil

March 2, 2009

met haar strak gesig trek sy die stok oor die snare dit is man hare styf gespan hulle wou mos met haar gespeel het Liked it? Share it please …

1673) Ek speel 12 snaar kitaar

1673) Ek speel 12 snaar kitaar

March 2, 2009

elke snaar huil sy eie lied die mooiste lied kan ek speel met die twaalf hartsnare wat ek kon steel Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2026 Berg Gedigte