Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
1633) Jy is ‘n blom in my tuin

1633) Jy is ‘n blom in my tuin

February 23, 2009

ek plant jou ek gee jou water ek spuit die luise ek praat met jou moedig jou aan om te blom sodat ek jou volmaak reuk kan ruik jy is my blom jou kroonblom reg vir bevrugting Liked it? Share it please …

1634) Sy stap

1634) Sy stap

February 23, 2009

na die ou boom en sien die blare wat op die wind sweef en sy weet dit is die ou boom se laaste winter sy dink aan al haar liefdes wat elke winter saam met die blare weg gesweef het hulle het net een seisoen gehou sy draai om en stap weg die waaiende blare …

1635) Winter tyd

1635) Winter tyd

February 23, 2009

die ou boom sidder hy het baie winters al beleef gaan die winterpyle sy hart tref lang taai trane drup teen sy stam af sy blare kinders van gister tuimel grondwaarts die ou boom strek sy takke hemelwaarts en bid vir nog ‘n winter Liked it? Share it please …

1636) Dit voel soos verraad

1636) Dit voel soos verraad

February 23, 2009

by die office paarties het hy met haar gesels op kantoor was hy sjarmant beleef sy golgate smile het haar betoor vanaand is daar weer ‘n paartie sy weet na vanaand gaan sy bevordering kry dit voel soos verraad Liked it? Share it please …

1637) God is nie tevrede nie

1637) God is nie tevrede nie

February 23, 2009

die gemeente sing 60 gesange die koor sing 40 gesange God luister en glimlag hulle het die pad na Sy hart gevind prys die Here sê die priester God sê al my kinders is nie hier nie God gaan na die kroeg en bring 80 in God se al my kinders is nie hier nie …

1638) Verpletter

1638) Verpletter

February 23, 2009

my drome is verpletter my drome is aan skerwe my drome is vernietig verbrokkel in ‘n duisend stukke wat my flenters sny ‘n duisend fonteine bloedrooi Liked it? Share it please …

1639) Ontmoeting

1639) Ontmoeting

February 23, 2009

saam met jou het ek tyd gedeel vir ‘n tyd het die vuur gebrand totdat die lus verdwyn Liked it? Share it please …

1640) Die glinster

1640) Die glinster

February 23, 2009

in jou oog is soos sterre wat flikker oog wanneer die donker wolke in jou oë kom dan weet ek jy is hartseer en alleen wag net die tyd kom dat die reën jou sal wakker maak en jou trane wegwas en jy sal sien die reënboog in jou lewe Liked it? Share it please …

1641) Droomland

1641) Droomland

February 23, 2009

jy kan klief deur die lug hardloop vir ‘n mile en kan nog smile kan geluk vind hier die daar alles kan gebeur in droomland Liked it? Share it please …

1642) Fluister

1642) Fluister

February 23, 2009

die blomme fluister hulle geur sweef op die oggend wind die reuk vir jou plesier die vreugdes van die lewe sweef saam met die morewind en gee lag vir die dag Liked it? Share it please …

1632) Dieselfde maan

1632) Dieselfde maan

February 22, 2009

wat ek hier sien sien jy daar ver die krater wat jy sien is ek toe ek jou liefde versmaai het Liked it? Share it please …

1623) Kon ek kies

1623) Kon ek kies

February 20, 2009

waar my hart wou gaan pad van verraad of getrou pad van geloof en vertrou die pad van my hart is waar jy gaan Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2026 Berg Gedigte