Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
1624) As ek maar gewete het

1624) As ek maar gewete het

February 20, 2009

hy het geen gewete sou ek geweet het dat hy nie geweet het dat ek geweet het hoe om my pistool te gebruik ek het toe geen gewete gehad Liked it? Share it please …

1625) Vuilbek

1625) Vuilbek

February 20, 2009

jy is ‘n donnerse vuilbek jy praat baie stront en fokkit jy gebruik skurwe taal jy is ondraaglik my ma het gesê dat die woorde moer, maggies, verdomp onbehoorlik en skandelik wat jy gebruik vloekwoorde is Liked it? Share it please …

1626) Jou trouring, my trouring

1626) Jou trouring, my trouring

February 20, 2009

het jy afgehaal my trouring het ek afgehaal ons was lus en het mal gegaan en toe ons ringe aangesit Liked it? Share it please …

1627) Stik donker

1627) Stik donker

February 20, 2009

die vlermuis vlieg in stikdonker die vlermuis crash nie die vlermuis eet in die stikdonker die vlermuis vind sy pad in die stikdonker die vlermuis is ‘n engel vind sy pad na die hemel die vlermuis het nie ‘n padkaart die vlermuis het nie ‘n GPS die vlermuis het nie ‘n kruisboek die vlermuis sondig …

1628) Oog lees

1628) Oog lees

February 20, 2009

jou oog is leef dood jy lewe min jou oog gly jy kan nie vertrou word jou oog staar jy lewe nie in hierdie wêreld jou oog flits jy is kwaad jou oog is sag jy straal liefde uit jy straal sekerheid uit jy sien die nuwe hemel jou maat weerkaats in jou oog Liked …

1629) ‘n oog vir ‘n oog

1629) ‘n oog vir ‘n oog

February 20, 2009

sê hy elke keer as hy sy glasoog in die glas sit sy oog glinster en hy lag waansinnig ‘n oog vir ‘n oog hy het sy skender vandag gesien Liked it? Share it please …

1630) Jy het my hart gesteel

1630) Jy het my hart gesteel

February 20, 2009

het sy jare gelede vir hom gesê nou sit hy elke dag en kyk na die hart in die versterkwater Liked it? Share it please …

1631) Ou liefde roes nooit nie

1631) Ou liefde roes nooit nie

February 20, 2009

sê sy en haal die kannetjie 3 in one olie uit Liked it? Share it please …

1622) Rook

1622) Rook

February 19, 2009

lui-lui trek die traangas by die neuse uit traanoog staan hulle daar en wonder waarom doen hulle dit Liked it? Share it please …

1617) Ek gaan wanneer …

1617) Ek gaan wanneer …

February 18, 2009

ek terug is jou oms oop mond soen jou sqeeze jou druk jou lyf ruk jou lyf ruik my honger stil die moerse t bone steak vreet Liked it? Share it please …

Ek gaan wanneer,,,, …

Ek gaan wanneer,,,, …

February 18, 2009

ek terug is oopmond soen jou sqeeze jou druk jou lyf ruk jou lyf ruik my honger stil die moerse t bone steak gaan ek vreet Liked it? Share it please …

1618) Omdat jy

1618) Omdat jy

February 18, 2009

jou wingerd aan ander toevertrou het gaan jy net n halwe oes hê hierdie seisoen Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2026 Berg Gedigte